Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy KykNET Buite-Ekspo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby KykNET Buite-Ekspo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KykNET Buite-Ekspo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby KykNET Buite-Ekspo

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Zwartkloof Private Game Reserve 31 is 'n selfsorghuis in 'n privaat wildreservaat wat 2900 hektaar groot is. Dis sowat 13 km vanaf Bela-Bela, 120 km vanaf Pretoria se middestad, 168 km vanaf Lanseria Internasionale ...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bela-Bela, Limpopo

Stay @ Go Bela Bela is slegs 15 km buite Bela-Bela geleë. Besienswaardighede in die omliggende omgewing sluit Zwartkloof Natuurreservaat, Waterberg Zipline Adventures, Adventure with Elephants en Zebula Gholfbaan i...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Thuladu is 'n selfsorg-eenheid wat op die Mbizi Wildlodge in Bela-Bela geleë is. Besienswaardighede in die omgewing sluit Zwartkloof Natuurreservaat, Waterberg Zipline Adventures, Adventure with Elephants en die Ze...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 20)
Wildsplaas in Bela-Bela, Limpopo

Maroela Bushveld Lodge is 'n selfsorg-wildlodge op 'n privaat plaas, sowat 13 km vanaf Bela-Bela. Dis ideaal vir 'n gesin of vriendegroep van 20 vir 'n bosveldwegbreek. Verblyf by Maroela Bushveld Lodge bestaan uit...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bela-Bela, Limpopo

Ithabiseng Guest Farm is 'n unieke gasteplaas in die hartjie van Limpopo se ongerepte grasvelde naby die voetheuwels van die skilderagtige Waterberge. Ithabisèng is Noord-Sotho vir "geniet dit". Dié klein gastepl...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Bela-Bela, Limpopo

My Bush Camp is in die Waterberg en net 15 km buite Bela-Bela op die R516. Dit is die ideale plek vir 'n bosveld-wegbreek. Die lodge bied verblyf in 4 selfsorg-eenhede, 2 permatente en 'n grasryke kampeerterrein me...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve is 'n privaat selfsorg-vakansiehuis in 'n privaat natuurreservaat sowat 12 km vanaf Bela-Bela. Dié wild- en landboukundige streek is bekend vir sy geotermiese warmwat...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bela-Bela, Limpopo

Alamo Guest Farm is 'n pragtige gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied verblyf oor 'n skilderagtige gasteplaas 5 km van Bela-Bela af. Dié landbougebied is bekend vir geotermiese warmwaterbronne en het ...

Vanaf
R240
per nag (plek vir 2)
Oord in Bela-Bela, Limpopo

R & A Leisure is buite Bela-Bela in Limpopo geleë en bied 'n verskeidenheid akkommodasie en doendinge vir oordeelkundige natuurliefhebbers, gesinne, vriende en diegene wat net 'n bietjie alleen wil wees. Gaste ka...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bela-Bela, Limpopo

Let wel dat die tarief ontbyt uitsluit. Dui asseblief aan indien jy 'n kwotasie met ontbyt wil hê. Die selfsorg-tariewe sluit ontbyt uit. Majaneng is in 'n stil buurt in Bela-Bela. Dit is 'n gesin-georiënteerde...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Kudus Rest Game Lodge is in die Noodhulp-area naby Bela-Bela geleë en bied 'n 'wilde ervaring' op 'n wildplaas in Limpopo. Die verblyf is ideaal vir diegene wat na 'n bietjie avontuur smag en die lodge bied wildri...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Galago Private Bush Lodge is in 'n asemrowende wildreservaat minder as 20 km vanaf Bela-Bela geleë. Hierdie plaas huisves 'n verskeidenheid wild en voëls en is die ideale bosveldwegbreek vir gaste wat 'n rustige w...

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bela-Bela, Limpopo

Kom geniet Klip en Kristal Guest House se gasvryheid gedurende jou verblyf hier in die Waterberg-bosveld. Die professionele personeel by Klip en Kristal Guest House sal jou verblyf onvergeetlik maak, of jy nou hier ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Zwartkloof 41 Private Game Reserve bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 2 van die kamers het...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Die Huis is in die hartjie van die bekende toeristedorp, Bela-Bela. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 1052 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za