Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy KykNET Buite-Ekspo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby KykNET Buite-Ekspo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KykNET Buite-Ekspo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby KykNET Buite-Ekspo

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 000
R3 200
per nag (plek vir 10)
Wildsplaas in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Uzuri Lodge is 'n privaat lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die lodge is op die 'n veilige 12 500-hektaar landgoed met 24 uur-sekuriteit en is malaria-vry. Gaste kan die Groot 5 sien en na die leeu...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Valencia 7 bied heerlike bosveldverblyf langs die Klein Kariba naby Bela-Bela. Die huis is op 'n wildplaas naby verskeie besienswaardighede soos Forever Resort, 4 puik gholfbane, heelwat natuurreservate en veel meer...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Valencia 7-B bied bosveld-verblyf langs Klein Kariba en is naby Bela-Bela geleë. Die huis is op 'n wildsplaas en is naby verskeie besienswaardighede soos die Forever Resort Bela-Bela, 4 uitstekende gholfbane, versk...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Stone Lodge is ’n luukse selfsorg-vakansiehuis in die welbekende Mabalingwe Natuurreservaat, sowat 23 km vanaf sentrale Bela-Bela. Dié luukse lodge bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na ’n wegbreek in ...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 750
R4 038
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve is in Bela-Bela, Limpopo, 'n area wat bekend is vir landskapsritte, staproetes en ikoniese besienswaardighede, insluitend Adventures with Elephants, Bambelela Wildlife Care & ...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Thaba Pitsi Safari Lodge is 'n 500 hektaar wildreservaat in 'n malaria-vrye area. Dit is 'n uur en 'n half vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en 'n uur se ry vanaf Pretoria. Op die heuwel in die hartjie van die ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterberg, Limpopo

Thaba Pitsi Safari Lodge Self-catering Units lê in die Waterberge naby Bela-Bela in Limpopo. Thaba Pitsi is 'n privaat 500 hektaar wildreservaat. Dis net 2 ure vanaf Johannesburg en minder as 'n uur en 'n half vana...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Phumuza is 'n privaat selfsorg-lodge in 'n bos op 'n plaas naby Bela-Bela. By Phumuza kan gaste 'n verskeidenheid doendinge geniet soos voëlkyk, fietsry, stap of sommer net ontspan en die stilte van die bosveld inn...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Leopard's Rock Self-catering is 'n vakansiehuis met slaapplek vir 6 gaste op die Leopard’s Rock Country Estate in Bela-Bela. Dié dubbelverdieping-grasdakhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die 1 kamer is 'n ...

45% af Aanbod!
VanafR400
R220
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Thaba Monaté Game Lodge skuil in die Waterberge, naby Bela-Bela in Limpopo. Dié lodge het 32 chalets, kampeerplekke in Rooibok Park en Nyala Park. Die chalets is teen 'n heuwel gerangskik en bied luisterryke uit...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Indebe Lodge is 'n lieflike, volledig gemeubileerde huis met 5 slaapkamers wat in die Elements Private Golf Reserve, sowat 16 km vanaf Bela-Bela geleë is. Die huis kyk uit oor die pragtige bosveldberge en het sy ei...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Loodsoord Ontwikkeling is aan die buitewyke van Bela-Bela, op die R101 na Modimolle, geleë. Dié ontwikkeling is 7 km uit op die Modimolle-pad, anderkant die Klein Kariba Negester-bord. Verblyf word in 3 eenhede,...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Bela-Bela Wegbreek bied gehalteverblyf aan ’n gesin of ’n groep vriende in die Loods Oord-ontwikkeling. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 3 slaapka...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 300
R3 655
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

3 on Cliff is 'n lieflike grasdak-lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat. Dié tripelverdieping-lodge het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Die ligging bied toegang tot die Elements- en Zebula-gholfbane. D...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Leopardsrock 69 is 'n tripelverdieping-selfsorghuis op die privaat 450 hektaar-Leopard's Rock-landgoed, halfpad tussen Bela-Bela en Modimolle. Die huis kyk uit oor die krans waar arende uitbroei en daar is verskeie ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Bambelela is 20 km buite Bela-Bela, 'n area wat bekend is vir warmwaterbronne, wild, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die gewilde vakansie-oord in die Waterbergstreek van Limpopo. Verblyf beski...

10% af Weeksdae!
VanafR5 200
R4 680
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Elements Private Golf Reserve House 109 is 'n selfsorghuis vir 10 gaste in die lieflike Elements Private Gholfreservaat sowat 20 km vanaf Bela-Bela. Dié ruim en luukse huis is 'n ideale wegbreek in die bos naby di...

15% af Weeksdae!
VanafR2 300
R1 955
per nag (plek vir 2)
Lodge in Modimolle, Limpopo

Leopards Rock Bush Boutique bied verblyf in selfsorg-eenhede teen 'n krans in die Waterberge. Verblyf by Leopards Rock Bush Boutique beskik oor 3 eenhede met slaapplek vir 2 tot 8 gaste per eenheid. Elke eenheid h...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Bela-Bela, Limpopo

Thaba Metsi Private Nature Reserve is 10 km buite Bela-Bela op 'n bewarea, die Thaba Metsi Privaat Natuurreservaat geleë en het slaapplek vir 4 gaste. Die verblyf kyk uit oor 'n natuurlike fontein wat in die reë...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Lodge in Waterberg, Limpopo

Lodge Lucanus is 'n rustige gastelodge in die Waterberge sowat 22 km buite Bela-Bela. Dié lodge bied verskeie selfsorg-eenhede wat volledig toegerus is en 'n ongekunstelde bosveld-omgewing met pragtige berguitsigte...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 61 tot 80 van 1058 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za