Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy KykNET Buite-Ekspo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby KykNET Buite-Ekspo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KykNET Buite-Ekspo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby KykNET Buite-Ekspo

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Bambelela is 20 km buite Bela-Bela, 'n area wat bekend is vir warmwaterbronne, wild, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die gewilde vakansie-oord in die Waterbergstreek van Limpopo. Verblyf beski...

10% af Weeksdae!
VanafR5 200
R4 680
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Elements Private Golf Reserve House 109 is 'n selfsorghuis vir 10 gaste in die lieflike Elements Private Gholfreservaat sowat 20 km vanaf Bela-Bela. Dié ruim en luukse huis is 'n ideale wegbreek in die bos naby di...

15% af Weeksdae!
VanafR2 300
R1 955
per nag (plek vir 2)
Lodge in Modimolle, Limpopo

Leopards Rock Bush Boutique bied verblyf in selfsorg-eenhede teen 'n krans in die Waterberge. Verblyf by Leopards Rock Bush Boutique beskik oor 3 eenhede met slaapplek vir 2 tot 8 gaste per eenheid. Elke eenheid h...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Bela-Bela, Limpopo

Thaba Metsi Private Nature Reserve is 10 km buite Bela-Bela op 'n bewarea, die Thaba Metsi Privaat Natuurreservaat geleë en het slaapplek vir 4 gaste. Die verblyf kyk uit oor 'n natuurlike fontein wat in die reë...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Lodge in Waterberg, Limpopo

Lodge Lucanus is 'n rustige gastelodge in die Waterberge sowat 22 km buite Bela-Bela. Dié lodge bied verskeie selfsorg-eenhede wat volledig toegerus is en 'n ongekunstelde bosveld-omgewing met pragtige berguitsigte...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

The View in Mabalingwe bied verblyf op 'n koppie in die Groot 5 Mabalingwe Wildreservaat, ‘n malaria-vrye area net 130 km van Pretoria af. Dié selfsorghuis spog met 'n ongelooflike uitsig oor die dam en op die be...

Voorkeurvennoot
SPAAR 40%
VanafR2 600
R1 560
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Twiga Lodge is 'n selfsorg-eenheid met 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, elektriese oond, stoof, dubbelyskas-vrieskas en 'n ysmasjien. Nespresso-koffie word ook voorsien. Die huis is gerieflik in...

15% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 360
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Noko Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Mabalingwe Groot 5 Natuurreservaat met 24 uur-sekuriteit. Dis net 2 ure vanaf Johannesburg en 28 km vanaf Bela-Bela. Dié rustige omgewing is baie privaat en stil en gaste kan ...

10% af Aanbod!
VanafR1 100
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

La Campagna Olive Estate is op 'n olyflandgoed in Limpopo in die hartjie van die Waterberg. Dit bied selfsorgverblyf net 15 km van Bela-Bela af. Verblyf word in netjiese chalets met slaapplek vir 2 tot 6 gaste aan...

Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Weggesteek op 'n klein natuurplasie in die hartjie van die bosveld, sal jy Monyane Bush lodge vind. 'n Rustieke selfsorg-eenheid in n rustige ongerepte omgewing van die Waterberge in Limpopo. Dit is geskik vir werkl...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 050
R3 240
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Safari Lodge is 'n moderne huis is in die Mabalingwe Natuurreservaat met pragtige uitsigte oor die Bosveld. Die perseel is privaat en eksklusief. Dié huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal is 'n selfsorg-eenheid wat gerieflik gemeubileer is vir 2 gaste en in die Mabalingwe Natuurreservaat geleë is. Dié oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n privaat ba...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys is 'n gemaklik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die eenheid beskik oor 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en sto...

Vanaf
R3 790
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Itaga Lodge is in die Mabalingwe Natuurreservaat op 'n 12 000 hektaar wildreservaat geleë. Die reservaat is 'n malaria-vrye gebied en die tuiste van die Groot 5. Itaga het 'n trotse reputasie as 'n eksklusiewe 4-st...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe skuil tussen die heuwels en natuurlike damme van die Mabalingwe Wildreservaat. Dié lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-grasdakhuis. Dié Groot 5-reservaat van 1...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 76 tot 90 van 1058 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za