Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy KykNET Buite-Ekspo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby KykNET Buite-Ekspo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KykNET Buite-Ekspo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby KykNET Buite-Ekspo

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Tuskers Lodge is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis in die Mabalingwe Natuurreservaat sowat 35 kilometer van Bela-Bela af. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike wegbreekplek in die bos, ver van di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Die Pumba Chalets bied selfsorgverblyf in die Mabalingwe Natuurreservaat wat 9500 hektaar groot is. Die nuut opgeknapte chalets is naby vermaakgeriewe in die reservaat waar tientalle doendinge aangebied word, inslui...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

24 Bush House Mabalingwe is in die Mabalingwe Wildreservaat geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n knus huis met uitsigte oor die bos. Die huis bied slaapplek aan slegs 6 volwassenes en 6 kinders. Die huis ...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Nageng Lodge Mabalingwe is ‘n lieflike vyfslaapkamer-lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat net 2 se ry vanaf Johannesburg en 28 km buite Bela-Bela. Dis ideaal vir ‘n gesinswegbreek en natuurliefhebbers as jy r...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR5 275
R3 956
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Kolo Lodge is in Bela-Bela, Limpopo en dié area is bekend vir voetslaanroetes, natuurroetes en ikoniese besienswaardighede soos Adventures of Elephants, Mabalingwe Natuurreservaat en Bambelela Wildlife Care and Ver...

Voorkeurvennoot
50% af Weeksdae!
VanafR1 800
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

De Vrolike Vark is deel van Elephant Lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat. Mabalingwe is in die hartjie van die Waterberge, net buite Bela-Bela. Dit is 'n wegbreekplek vir natuurliefhebbers waar vlakvarke, nyalas...

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Pumula Lodge is in die prentjiemooi Waterberge naby Bela-Bela geleë. Die gashere, Jan en Ronel, nooi gaste om hul wildplaas te geniet. Die lodge streef daarna om elke gas se verblyf onvergeetlik te maak met gehalte...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Wildsplaas in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Tiru is 'n privaat huis in Mabalingwe, 'n Groot 5 wildreservaat 28 km van Bela Bela en 140 km van Pretoria af. Ervaar die bosveld op sy mooiste met die beste lapa/boma-kombinasie, waar jy langs die vuur kan sit onde...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Tentekamp in Waterberg, Limpopo

Moselesele Tented Camp skuil tussen inheemse sekelbos en 'n verskeidenheid bosveldbome sowat 15 km buite Bela-Bela. Dié gedeeltelike selfsorgkamp is só ontwerp dat gaste gemaklik is en hulself geniet. Verblyf wo...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 6)
Kampeer/karavaan in Waterberg, Limpopo

Sondela Nature Reserve is in Limpopo geleë en is een van Suid-Afrika se gewildste vakansieoorde. Sondela Nature Reserve se karavaanpark verdien beslis al die toekennings wat al deur tydskrifte toegeken is en is wer...

Vanaf
R2 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterberg, Limpopo

Sondela Country House is teen die lieflike agtergrond van die grasagtige bosveld-savanne geleë en omring deur majestueuse bome, met golwende grasperke en verruklike uitsigte oor die landerye. Ons het ook 'n butler-...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 350
R3 698
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Warthog Lodge - Mabalingwe Nature Reserve is in Bela-Bela geleë, 'n area wat bekend is vir sy staptoetes en ikoniese besienswaardighede soos Adventures with Elephants, Bambelela Wildlife Care & Vervet Monkey Rehabi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waterberg, Limpopo

Schrikkloof Privaat Natuurreservaat is op 'n natuurreservaat geleë wat 700 hektaar groot is in die pragtige Waterbergstreek. Verblyf word in 8 elegante chalets en 2 suites gebied. Die 2 suites is op die eerste v...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Wildsplaas in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Klipspringer View Lodge is 'n volledig gemeubileerde vyfslaapkamerhuis wat selfsorgverblyf in die Mabilingwe-natuurreservaat in Bela-Bela bied. Dié natuurreservaat spog ook met die Groot 5. Die lodge beskik oor 5 ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Paradise Lodge is in die Greater Mabalingwe Wildreservaat geleë wat spog met meer as 2000 wild, soos olifante, renosters, seekoeie, buffels, leeus en soms kan 'n luiperd ook gewaar word. Die verblyf is ideaal vir n...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Modimolle, Limpopo

Silver Rocks Karavaanpark is 'n ontwikkeling van die gewilde 'Silver Streams Lodge' op 'n wildsplaas van 510 hektaar, omring deur die Waterberge bosveld, slegs 18 km buite Bela-Bela (Warmbad). Slegs 130 km vanuit Pr...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Waterberg, Limpopo

Linga-Longa Guest Farm is in Bela-Bela ("die pot wat kook" in Tswana) in die Waterbergse bosveld geleë. Hierdie dorp is bekend vir sy warmwaterbron wat 22 000 liter warm water (53º C) per uur voortbring. Die gemid...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Lesedi Lodge is in die Sondela Natuurreservaat in Limpopo, net buite Bela-Bela. Dié lodge is sowat 90 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die eenheid het slaapplek vir 8 en beskik oor 3 slaapkame...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Makhato 84 Bush Lodge is in die Sondela Natuurreservaat in Limpopo, net buitekant Bela-Bela geleë is. Die lodge is ongeveer 90 minute van OR Tambo Internasionale Lughawe en Sandton af. Die eenheid bied slaapplek ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Loebies Guest Farm and Predator Park nooi jou en jou familie en vriende om 'n asemrowende ervaring in die hartjie van die welbekende Waterberge met ons te deel. Loebies Guest Farm is die ideale wegbreekplek om te on...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 121 tot 140 van 1058 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za