Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Range Night Market besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Range Night Market.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Range Night Market akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Range Night Market

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Sunrise Loft is in 'n doodloopstraat in 'n rustige deel van die Constantia-vallei, naby die Constantia Village-winkelsentrum en die Constantiaberg Medi Clinic, geleë. Dié solderwoonstel is smaakvol ingerig en kan...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

Ujala Self-catering Apartments is in Tokai, 'n buurt in Kaapstad naby Tafelberg, prentjiemooi roetes, strande, wynproe- en branderplankry-geleenthede, Kaappunt en Robbeneiland. Dis die perfekte wegbreekplek vir dieg...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

Central Accommodation is in Kirstenhof, Tokai, en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of sakereisiger. Die eenheid is naby verskeie winkels, die Blue Route Mall en 'n paar restaurante. Muizenbergst...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

Mountainview Cottage is in die boomryke woonbuurt, Kirstenhof, met uitsigte op die berge en Elephants Eye geleë. Die kothuis is in 'n klein, ommuurde, privaat tuin met 'n swembad geleë. Die eenheid het 3 slaapka...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

Figaro Sunset Lodge bied gerieflike akkommodasie in 'n huis in die Constantia-vallei. Dit het toegang tot 3 bekende wynplase, Kirstenbosch en die Tokaiwoud. Akkommodasie word gebied in 2 aparte slaapkamers in die ...

30% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Pinoak Cottage bied gerieflike kothuise wat saam of apart bespreek kan word. Dit is in Constantia in Kaapstad geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na huislike verblyf, naby verskeie geriewe in die Suidelike ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

Navona Cottage lê in die hartjie van Constantia, 'n gesogte, lowerryke woonbuurt van Kaapstad. Dis sentraal geleë wat dit die perfekte basis maak vir gaste wat die besienswaardighede in die omgewing wil bekyk. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Hidden Way Self-catering Cottage is op 'n stil pypsteelerf in Constantia in Kaapstad geleë. Die verblyf is net 'n entjie se ry vanaf die Constantia-wynroete en ander besienswaardighede in die Suidelike Voorstede. ...

Vanaf
R1 215
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

Thomson's Accommodation is in The Vines, Constantia, 'n suidelike buurt van Kaapstad, geleë. Thomson's Accommodation beskik oor 3 en suite-dubbelkamers, 1 sakpaskamer en 'n tuinkothuis met sy eie stoeparea. Elke ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia, Wes-Kaap

Silvermist Wine Estate is 'n 60 akker-perseel in Constantianek, op pad na Houtbaai, en is in privaat besit. Dit is die enigste gesertifiseerde organiese plaas in die Constantia-omgewing en lewer wyn van uitstaande g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 4285 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]