Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Sardine Run besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Sardine Run.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Sardine Run akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Sardine Run

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ifafa Strand, KwaZulu-Natal

Club Marina is 'n klein kusoord aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis is geleë in 'n veilige kompleks, net langs die prentjiemooi Ifafarivier. Die hoofstrand en getypoel is slegs 4 km van ons af. Die huis h...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Fanlingerers is 'n manjifieke vakansie-villa in privaat besit met 'n uitsig oor die vierde setperk in die Selborne Park Gholflandgoed. Die huis het sy naam verkry deur 4 vriende se herinneringe uit Hong Kong en Fanl...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Kiepersol is ideaal vir gesinsvakansies en paartjies wat wil wegbreek na KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe word omring deur lowerryke kusplantegroei en bied privaatheid en stilt...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Turnberry House T16 – Selborne Golf Estate is selfsorghuis op die Selborne Gholflandgoed. Die landgoed het oor 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n spa, tennisbane en swembaddens, asook 'n privaat strandklub met 'n aparte s...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Villa P14a Selborne Golf Estate is in die Selborne Gholflandgoed geleë, net 10 minute se ry vanaf die strand in die ouwêreldse dorp, Pennington. Gaste kan die sonsondergang vanaf die patio geniet wat uitkyk oor di...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Aloe Cottage is 'n drieslaapkamerhuis wat ingerig is vir selfsorg. Dit is op die Selborne Park Gholflandgoed in Pennington, KwaZulu-Natal geleë. Die huis is volledig toegerus en het slaapplek vir 6 gaste. Die sit...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Selborne Park Golf Estate G28 is 'n dubbelverdiepinghuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers wat in 'n stil omgewing op die 12de skoonveld van die Selborne Park Gholflandgoed aan KwaZulu-Natalse Suidkus, sowat 70 km va...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Banded Mongoose is in Selborne Park Golf Estate aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dit is sowat 'n uur se ry van Durban af en 40 minute se ry vanaf Port Shepstone. Dié drieslaapkamerhuis het 'n pragtige tuin en...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

iMphiti is 'n villa met 3 slaapkamers in Selborne Park Gholflandgoed op die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die tuin-area word met inheemse plantegroei en 'n rotspoel met 'n deurloop-stroompie omring, vir 'n kalm en onts...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Chameleon Corner is 'n dubbelverdieping-villa met 3 slaapkamers op die Selborne Park Gholflandgoed teen die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die sitkamer is pragtig versier in skakerings van bruin en gekombineer met hel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 2858 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za