Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Sardine Run besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Sardine Run.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Sardine Run akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Sardine Run

Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Elysium, KwaZulu-Natal

Japie en Rita is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir tot 5 gaste in Elysium. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en g...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Elysium, KwaZulu-Natal

Eden East is 'n vakansiehuis in Elysium aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante, die s...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Elysium, KwaZulu-Natal

Ocean View Cabana bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghouthuis by die see. Die houthuis is in Elysium tussen Ifafa en Mtwalume, ongeveer 30 km suid vanaf Scottburgh. Die eenheid is stapafstand vanaf die onger...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Elysium, KwaZulu-Natal

Laughing Forest Bush Lodge is in Elysium aan die KwaZulu-Natalse suidkus geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n trou-venue in die kuswoud. Die rustigheid van die oord gekombineer met die nabye see is ideaal...

Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Park Rynie, KwaZulu-Natal

Rocky Bay Resorts is aan die skilderagtige Suidkus van KwaZulu-Natal, minder as 'n uur vanaf Durban geleë. Lieflike somers, gematigde winters en 'n ligging tussen goue strande, inheemse woude en golwende heuwels ma...

Vanaf
R1 315
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Park Rynie, KwaZulu-Natal

Rocky Bay Resorts is geleë aan die skilderagtige suidkus van KwaZulu-Natal minder as 'n halfuur van Durban af. Heerlike somers en matige winters omring deur goue strande, inheemse bos en rollende heuwels maak Rocky...

Vanaf
R530
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mtwalume, KwaZulu-Natal

La Vista is ’n grondverdiepingwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Mtwalume aan die Suidkus van KwaZulu-Natal tussen Scottburgh en Hibberdene geleë. Dié ateljee-woonstel het lugversorging en 'n oopplan-kom...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mtwalume, KwaZulu-Natal

La Vista Luxury Unit is ’n luukse selfsorgvakansiehuis in die veilige La Vista-kompleks in Mtwalume aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Mtwalume is 90 km van Durban af, 30 km van Scottsburgh af en 10 km van Hibberd...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mtwalume, KwaZulu-Natal

From the Nest Beachfront Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel met 'n pragtige uitsig oor die see en die strandmeer. Die woonstel is in 'n klein, veilige komple...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mtwalume, KwaZulu-Natal

Orsym Place No. 4 is in die stil kusdorp Mtwalume geleë en bied selfsorgverblyf vir 6 gaste in 'n sekuriteitskompleks. Dié dubbelverdiepinghuis is gerieflik gemeubileer en het plafonwaaiers. Daar is 3 slaapkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 2857 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za