Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Shipwreck Trail besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Shipwreck Trail.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Shipwreck Trail akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Shipwreck Trail

Vanaf
R1 636
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

SANParks Cape Point Rest Camp is in die Tafelberg Nasionale Park geleë. Dié park is 'n Wêrelderfenisgebied en 'n Nuwe Natuurwonder van die Wêreld waar manjifieke berge die oseaan intuimel en omring word met spie...

Vanaf
R909
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Kaapstad, Wes-Kaap

SANParks Smitswinkel Tented Camp is net oor die pad van die Kaap van Goeie Hoop se ingang, asook Kaappunt. Dié tentekamp is ideaal geleë vir gaste van die pikkewynkolonies by Boulders-strand en die Kaap van Goeie ...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
B&B in Murdock Valley, Wes-Kaap

Rocklands Seaside Bed and Breakfast bied akkommodasie in pragtige en suite-kamers met onbelemmerde see-uitsigte. Ons is in Simonstad geleë en die see is reg oorkant die pad met die strand binne stapafstand. Hierdie...

33% af Aanbod!
Vanaf
R2 060
per nag (plek vir 2)
B&B in Murdock Valley, Wes-Kaap

Aqua Terra Boutique Guesthouse bied B&B-verblyf op 'n veilige landgoed in Simonstad. Dit bied asemrowende uitsigte oor Valsbaai en die area, en is ongeveer 4 km van die dorp se besienswaardighede af. Aqua Terra Bou...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Murdock Valley, Wes-Kaap

Beaches and Mountains bied verblyf in 'n residensiële area in Murdock Valley, Simonstad met 'n asemrowende uitsig oor die see en op die berg. Die eenheid is 1,5 km vanaf die strand, 2,5 km vanaf die afrikapikkewynk...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Murdock Valley, Wes-Kaap

Rustic Rocklands Retreat is 'n bekoorlike, rustieke selfsorghuis in Simonstad se hoofstraat wat 'n woudgevoel mét 'n see-uitsig bied. Die huis het simplistiese afwerkings en meubels wat 'n vintage-karakter verleen....

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murdock Valley, Wes-Kaap

Seagetaway Self-catering Accommodation is ideaal geleë in Simonstad in Kaapstad, 'n prentjiemooi kusdorpie met 'n uitsig oor Valsbaai, net 45 minute se ry van die middestad af en 'n uur se ry van die Wynlande af. ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Murdock Valley, Wes-Kaap

Rocklands House is in die pragtige voorstad, Simonstad, geleë. Simonstad is 'n vlootdorpie, vol geskiedkundige besienswaardighede en ook die tuiste van die brilpikkewynkolonie by Boulders-strand. Dis ideaal vir 'n ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Murdock Valley, Wes-Kaap

Rocklands Nest is in die pragtige vlootdorpie Simonstad geleë. Dié dorp is vol geskiedkundige besienswaardighede en huisves die Brilpikkewynkolonie by Boulders-strand. Dit is die perfekte plek vir 'n naweekwegbree...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murdock Valley, Wes-Kaap

Die 3 on Rocklands-woonstelle is in Simonstad geleë en dit spog met die perfekte ligging net 2 km vanaf Bouldersstrand en 20 km vanaf Kaappunt. Die villa is verdeel in 3 woonstelle met skakeldeure wat kan sluit in...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5128 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za