Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (2)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Murdock Valley

4.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Murdock Valley van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Murdock Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Murdock Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Murdock Valley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Murdock Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Murdock Valley Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murdock Valley

Flying Penguin bied selfsorgverblyf met maklike toegang tot alles wat die Kaapse Skiereiland het om te bied. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die dakwoonstel het 'n Victoriaanse pootjiesbad. A...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Murdock Valley

Blue Mountain Bay is geleë in Murdock Valley, Simonstad, op pad na Kaappunt. Dié dorp is bekend vir sy geskiedenis en tradisie, en veral ook vir Boulders Beach met sy bekende pikkewynkolonie. Die woonstel is ideaa...

10% af Winteraanbod!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murdock Valley

Seagetaway Self-catering Accommodation is ideaal geleë in Simonstad in Kaapstad, 'n prentjiemooi kusdorpie met 'n uitsig oor Valsbaai, net 45 minute se ry van die middestad af en 'n uur se ry van die Wynlande af. ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Murdock Valley

Beaches and Mountains bied verblyf op 'n residensiële perseel in Murdock Valley in Simonstad, met 'n pragtige uitsig oor die see en op die berg. Die perseel is 1,5 km vanaf die naaste swemstrand, 2,5 km vanaf die B...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
B&B in Murdock Valley

Rocklands Seaside Bed and Breakfast bied akkommodasie in pragtige en suite-kamers met onbelemmerde see-uitsigte. Ons is in Simonstad geleë en die see is reg oorkant die pad met die strand binne stapafstand. Hierdie...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Murdock Valley

Roman Rock Studios in Simonstad is na aan Fisherman's Beach geleë. Simonstad, 'n deel van Valsbaai, is 'n uitstekende plek om net km en ontspan terwyl jy die natuurskoon indrink en dis na aan die mees suidelike pun...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Murdock Valley

Rustic Rocklands Retreat is 'n bekoorlike, rustieke selfsorghuis in Simonstad se hoofstraat wat 'n woudgevoel mét 'n see-uitsig bied. Die huis het simplistiese afwerkings en meubels wat 'n vintage-karakter verleen....

30% af Laaste Kans!
VanafR1 520
R1 064
per nag (plek vir 2)
B&B in Murdock Valley

Aqua Terra Boutique Guesthouse bied B&B-verblyf op 'n veilige landgoed in Simonstad. Dit bied asemrowende uitsigte oor Valsbaai en die area, en is ongeveer 4 km van die dorp se besienswaardighede af. Aqua Terra Bou...

Vanaf
R3 102
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Murdock Valley

Felsensicht Holiday Home is uiters na aan Boulders-strand, Simonstad, met 'n 180º-uitsig oor Valsbaai geleë. Die baai strek vanaf Muizenberg in die noorde tot by Kaappunt in die suide. Die huis is is met 4 sterre ...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Murdock Valley

The Murdock View bied selfsorgverblyf en is teen die hange van die Murdockvallei, 'n klein gemeenskap verby Simonstad. Dié dubbelverdiepingkothuis het 'n uitsig oor Valsbaai. Verblyf is beskikbaar vir 6 gaste en ...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Murdock Valley

Blue Waters Villa is sowat 3 km buite Simonstad in die Hoofstraat. Dié villa is verhewe bo die pad en het 'n pragtige uitsig oor die see en Fisherman's-strand. Die verblyf is oorkant die marinereservaat en gaste ka...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Froggy Farm, Murdock Valley

Hierdie luukse penthouse-styl woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n Jacuzzi buite en is geleë in die idilliese Murdoch Valley North in Simonstad en bied ongelooflike uitsigte oor die see en berge. Ons i...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Murdock Valley

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Roman Rock Apartments bied selfsorgverblyf met 'n uitsig oor die Fisherman's-strand in Simonstad. Die woonstel is sowat 1 km vanaf Boulders beach waar 'n pikkewynkolonie broei en is naby verskeie besienswaardighede....

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Froggy Farm, Wes-Kaap

Rocky Beach Holiday Lets is in Froggy Farm, Simonstad, 'n area wat bekend is vir sy mooi staproetes, strande en besienswaardighede soos Bouldersstrand en die Kaappunt Natuurreservaat. Verblyf is beskikbaar in 3 een...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Froggy Farm, Wes-Kaap

Restio Garden Studio is net 400 m van die strand af in Simonstad, 'n unieke vlootdorpie. Dié eenheid bied luukse verblyf in 'n pragtige woonbuurt genaamd Froggy Farm. Ons lappie aarde is beskut, kry baie son, is st...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za