Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Test Kitchen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Test Kitchen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Test Kitchen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Test Kitchen

Vanaf
R1 169
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Urban Artisan bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse en veilige ontwikkeling in Woodstock, Kaapstad. Verblyf is in smaakvol versierde ateljeewoonstelle, moderne eenslaapkamerwoonstelle en luukste dakwoonstelle...

20% af Aanbod!
VanafR372
R298
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Happy Home Woodstock is in die Woodstock geleë. Hierdie selfsorg-gastehuis beskik oor 2 eenhede, ’n huis met 3 slaapkamers en ’n woonstel op die grondverdieping met 2 slaapkamers. Die huis met 3 slaapkamers kan...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Sucasa Luxury Studio Apartments is in Woodstock, Kaapstad, en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardig...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Artistic Woodstock Apartment is in Woodstock, Kaapstad, en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, strande, besienswaardighede en aktiwiteite in die stad. Di...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Salt River, Wes-Kaap

Swift Studios Self-Catering Studio Apartments bied gerieflike akkommodasie in solderwoonstelle met 'n Skandinawiese styl in Soutrivier, net 5 km van Kaapstad se middestad en 16 km van Kaapstad Internasionale Lughawe...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Woodstock, Wes-Kaap

Vibrant Living is 'n selfsorghuis in Woodstock. Die perseel is ideaal geleë 3 km vanaf die middestad waar verskeie sake- en ontspanningsgeriewe besoek kan word. Dié ten volle gemeubileerde vakansiehuis beskik oor...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Queenspark Loft Apartment is 'n stylvolle solderwoonstel in Woodstock, met toegang tot plaaslike winkels, restaurante en is slegs 1,2 km vanaf The Old Biscuit Mill. Hierdie smaakvol versierde solderwoonstel is op di...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Salisbury Street Home is 'n huis wat pragtig versier is in die hartjie van Woodstock, naby restaurante en die bekende Salisbury Deli. Dit is net 1,4 km vanaf The Old Biscuit Mill en die ligging bied maklike toegang ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Woodstock Cottage is 'n selfsorgeenheid in Woodstock, een van die oudste voorstede in Kaapstad en ook een van die mees byderwetse voorstede. 'n Ongelooflike mengsel van diversiteit en kulture smelt saam en maak van ...

Vanaf
R945
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

The Wex 734 bied verblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is en in 'n woonstelgebou in Woodstock geleë is. Woodstock is 'n lewendige, opkomende buurt in Kaapstad en die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor dié ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 4144 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]