Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Wonder Cave besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Wonder Cave.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Wonder Cave akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Wonder Cave

Vanaf
R1 535
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Alto Log Cabin is op die dolomietriwwe van die Kromdraai-area in die Wieg van die Mensdom geleë. Dié bekoorlike houthuis het 2 slaapkamers, 1 met ’n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens, asook ’n badkamer met ...

Vanaf
R1 530
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Rhino and Lion Nature Reserve & Bothongo Wonder Cave bied selfsorgverblyf in huthuisies by die Wieg van die Mensdom. Dié lodge is op 'n wildreservaat van 1200 hektaar en het meer as 25 spesies bokke, groot wild, ro...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Kenjara Lodge is geleë in die hartjie van die Wiegie van die Mensdom en bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n stil, dog huislike omgewing met lieflike tuine, 'n vreedsame atmosfeer en 'n verfrissende rotsswembad. ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 3)
Tentekamp in Wes-Rand, Krugersdorp

Urban Safaris is in 'n privaat reservaat 21,1 km vanaf Krugersdorp en 9,4 km vanaf die Wieg van die Mensdom. Gaste kan 'n ware boskampervaring in tente geniet. Dit is ideaal vir gaste wat uit die stad wil ontsnap en...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Mount Nebo bied verblyf op 'n 21 ha-kleinhoewe in die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied. Dié kleinhoewe word deur 'n gesin besit en bestuur en is 'n veilige stukkie hemel op aarde. Dié kleinhoewe spog met ...

Vanaf
R2 430
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Kloofzicht Lodge is teen die voorheuwels van die Zwartkopberge in die Wieg van die Mensdom geleë en is 40 minute se ry van Sandton en Pretoria af. Vyfster-gasvryheid en -diens is 'n hoofkenmerk van Kloofzicht Lodge...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Misty Morn Cottages is op 'n plaas aan die voet van die Zwartberge geleë, in die Wieg van die mensdom in Muldersdrift. Misty Morn Cottages bied gaste 'n keuse tussen kothuise wat ten volle gemeubileer is en elkeen...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Wes-Rand, Krugersdorp

Sibani Hills is op 'n privaat reservaat slegs 23,8 km vanaf Krugersdorp en 12,5 km vanaf die Wieg van die Mensdom. Die lodge is ideaal vir 'n boswegbreek en naby verskeie besienswaardighede in die area. Verblyf wor...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Mount Savannah Game Reserve is in die Wieg van die Mensdom geleë, op 2000 ha van ongerepte grasveld. Dit is die perfekte omgewing om saam met vriende en gesin wild te kyk en te ontspan. Die verblyf is in 4 chalets...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 450
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wes-Rand, Krugersdorp

Forum Homini Boutique Hotel bied verblyf waar aandete en ontbyt ingesluit is en is in die geskiedkundige Wieg van die Mensdom in Mogale-stad geleë. Die hotel bied luukse verblyf in 'n privaat wildlandgoed. Die ve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2476 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za