Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Wykeham Collegiate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Wykeham Collegiate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Wykeham Collegiate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Wykeham Collegiate

20% af Aanbod!
VanafR2 900
R2 320
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Verdant Valley Lodge bied selfsorgverblyf op 'n privaat erf met 'n uitsig oor die Albert Falls-dam. Hierdie vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n ...

Vanaf
R804
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

The View is 'n klein gastehuis wat selfsorgverblyf met of sonder ontbyt bied, met asemrowende uitsigte oor die Albert Falls-dam spog en wat front na die Karkloof-heuwels. Hier kan gaste net lekker ontspan en tred va...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KwaZulu-Natal

Sakabula Country Lodge is in die pragtige Camperdown-distrik, 71 km vanaf Durban se middestad en 20 km vanaf Pietermaritzburg. Die lodge het die ideale ligging in 'n area vol fauna en flora. Dit is die perfekte best...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

Nutmeg Guesthouse is in Howick geleë en is die ideale bestemming as jy die Middellande wil verken. Ons bied selfsorg- en B&B-akkommodasie vir sakereisigers en vakansiegangers. Geriewe op die perseel sluit 'n verfri...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Howick, KwaZulu-Natal

Hoopoe's Rest is ’n sjarmante gaste-suite in ’n ontspanne woonhuis. Die suite het ’n privaat ingang en is op ’n kleinhoewe net 5 minute se ry vanaf Howick. Die eiendom is net 1 uur vanaf Durban in die hartji...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Hoopoe Log Cabin is ’n selfsorg-houtchalet op die eienaar se plaas, ongeveer 300 m vanaf Albert Falls Dam. Hierdie houthuisie bied ’n rustige wegbreek en die plaas het vrylopende wild soos kameelperde, sebras en...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Froggy Hollow is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se pragtige kleinhoewe aan die buitewyke van Howick. Dit spog met 'n rustige plattelandse atmosfeer met 'n pragtige tuin met eendedammetjies, 'n rivier, dam, veeka...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

Biggy Best Cottages is op parkagtige gronde van ongeveer 1 en 'n halwe hektaar met volop voëllewe geleë. Die kothuise is in Howick en bied selfsorg- en B&B-akkommodasie. Die akkommodasie wissel van selfsorgkothui...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, Midlands Meander

The Green Lantern Cottage bied 2 veilige selfsorg-eenhede op die eienaar se lowerryke perseel in Howick. Die eiendom het die ideale ligging net 'n paar minute se ry van winkels en kroeë af. The Green Lantern House...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

40 Fraser Street B&B is weggesteek in 'n groot, pragtige tuin met makadamia-, avokado- en ou eikebome wat oorgenoeg skadu bied. Kom ontspan in die vriendelike, plattelandse dorpie met sy ontspanne, landelike atmosfe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 1747 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]