Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Thomas More College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Thomas More College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thomas More College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Thomas More College

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill, Pinetown

Butterscotch B&B is in Woodside geleë en bied selfsorg- en B&B-verblyf vir gaste wat Pinetown besoek. Dit bied ook maklike toegang tot Westmead en New Germany. Butterscotch B&B is in 2019 geopen as 'n geregistree...

Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinetown, Highland Hills

Elm Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Farningham Ridge, Pinetown. Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers wat individueel bespreek kan word. Gaste het toegang tot gedeelde geriewe in die huis. ...

Vanaf
R1 783
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gillitts, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Rooseveldt Reside bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is en op die eienaars se woonerf in 'n residensiële gebied, Clifton Park, in Gilitis geleë is. Die woonstel is ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Winston Park, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Plane Trees Place is 'n moderne en opgeknapte gebou in die prentjiemooi, lowerryke en stil woonbuurt Winston Park en bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële erf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansi...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gillitts, Hillcrest

York House is 1 km vanaf die dorpie Hillcrest langs die beroemde Comrades Maraton-roete in KwaZulu-Natal. Die omgewing spog met pragtige strande, winkelsentrums, kunvlytmarkies, straatmarkte, en is boonop gewild ond...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Belvedere, Hillcrest

Rivendell B&B is gerieflik geleë in die koel klimaat van die skilderagtige dorpie Hillcrest, slegs 20 minute vanuit Durban, en met maklike toegang tot beide die N3 en M13 snelweë. Rivendell, in die hartjie van die...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterfall, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Die duBoirs Boutique Lodge is net 35 km buite Durban. Die landgoed is 'n rustige toevlugsoord met goed versorgde tuine en 'n kalm, kabbelende stroompie. Hier kan jy jouself toevou in die luuksheid met 'n elegante en...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Gillitts, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Churchill House is 'n mooi gastehuis in Winstonpark. Dis ideaal as gaste Hillcrest, Gillitts en Kloof wil verken. Verblyf word gebied in 3 suites. Elke ruim kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook '...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Westville

Jay and Bee Guest House is 'n verstommende moderne gastehuis in die hartjie van die stil voorstad Westville-Noord, in die pragtige groen provinsie KwaZulu-Natal. Dit is in 'n plantryke omgewing met 'n pragtige uitsi...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cowies Hill, Woodside

Cowies Hill Guest Place bied gastekamerverblyf op 'n privaat erf in die luukse woonbuurt Cowies Hill in Pinetown. Dit bied maklike toegang tot groot hoofweë. Dié 32 m²-dubbelkamer het 'n privaat ingang en is ide...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 1763 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]