Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Thomas More College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Thomas More College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thomas More College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Thomas More College

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hillcrest Park, Belvedere

La Casa Nostra Villa Rose Garden is 'n pragtige gastekamer in 'n outentieke Italiaanse styl-villa in die Hillcrest-omgewing in KwaZulu-Natal. Die kamer vang die atmosfeer van Italië vas en word omring deur outentie...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gillitts, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Misty Ridge is 'n pragtige, luukse tuiste in die gesogte Winston Park halfpad tussen Durban en Pietermaritzburg. Ons bied hartlike gasvryheid in 'n rustige, privaat opset wat in menige oordeelkundige reisiger se sma...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR990
R792
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westville, Durban

The Meritus Guesthouse is in 'n stil residensiële area op die hoekerf met 'n pragtige uitsig oor Durban en die Indiese oseaan. Dié instansie het 'n omheinde swembad en vermaaklikheidsarea in die rustige tuin. Ver...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Westville, Durban West

Waterloo Guest House is in die stil, boomryke woonbuurt Westville, op 'n heuwel met uitsigte oor die see én die binneland. Die gastehuis is naby verskeie winkels, restaurante, kitskosrestaurante en supermarkte. Wes...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

Tre Fontane Guesthouse is in 'n Christelike omgewing in Mariannhill, aan die voet van die Vallei van 'n Duisend Heuwels in Pinetown, KwaZulu-Natal. Die gastehuis is in 1965 gebou word deur die Missionary Sisters of ...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
B&B in Belvedere, Hillcrest

Branley Lodge bied B&B-verblyf in Hillcrest. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Daar is 3 Dubbelkamers en 1 Gesinskamer wat elkeen uniek...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban West

Sylvern BnB bied gerieflike en veilige verblyf in 'n rustige omgewing in Westville vir oordeelkundige sakereisigers of vakansiegangers. Sylvern is ideaal geleë en bied maklike toegang tot Durban en geriewe soos The...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Woodside

Knus tussen die pragtige ou plataanbome aan die voet van Cowie's Hill en op die grens van Westville lê Calissa-lodge. Dit is 'n weelderige gastehuis met Franse dekor-elemente. Jy sal dadelik hier tuis voel. Calis...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hillcrest Park, Hillcrest

Springside House is in bied privaat selfsorgverblyf in Hillcrest. Die eienaar en sy 3 vriendelike honde woon op die perseel in die hoofhuis wat apart van die gasteverblyf is. Sekere aktiwiteite en gemeenskaplike are...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban West

Avillahouse Guest House skuil in Westville net buite Durban. Dié lieflike gastehuis het hoë plafonne wat dit koel hou in die somer. Die gastehuis spog ook met 'n vars, skoon Frans Provensaalse styl, met afgeronde ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1763 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]