Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Timbavati Private Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Timbavati Private Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Timbavati Private Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Timbavati Private Game Reserve

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Maroela Camp is ’n klein kamp aan die oewer van die Timbavati-river, aan die westelike grens van die wêreldbekende Krugerwildtuin, so 2 km oos van die Orpen Rest Camp af. Dié kamp is net 1 van 2 kampe in die p...

Vanaf
R783
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Die Tamboti Tented Camp, in die wêreldbekende Krugerwildtuin, is 'n klein kamp aan die oewers van die Timbavatirivier, op die westelike grens van die Krugerwildtuin. Die kamp is ongeveer 2 km oos van die Orpen rusk...

Vanaf
R1 702
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

SANParks Orpen Rest Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin en is op die westelike grens van die park geleë, wat sowat 500 km vanaf Gauteng is. Orpen kan deur middel van verskeie roetes benader word, naamlik O...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

SleepOver Orpen Gate bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf naby die Orpen-hek na die Krugerwildtuin. Dit is die ideale basis vir daguitstappies na die Krugerwildtuin of om by te stop voordat gaste na die ...

Vanaf
R3 880
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Die Tangala Safari Camp is 'n intieme kamp in die hartjie van die bekende Thornybush Groot 5 Wildreservaat. Die Tangala Safari Camp spog met 'n uitsig oor die oop vlaktes, 'n besige watergat en 'n uitsig op die maje...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

Ndabushi Safari Lodge is 'n rustige oord op die oewer van die Klaserierivier. Dit is 26 km vanaf Hoedspruit en net 12 km vanaf Eastgate-lughawe. Dié lodge is baie naby die Timbavati- en Klaserie-wildreservate en di...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Kum Kula Lodge bied 'n selfsorgwegbreek in Hoedspruit op 'n plaas wat aan 'n privaat wildreservaat grens. Dié lodge is ideaal vir diegene wat tyd wil spandeer in die natuur op 'n plaas of dié wat die Krugerwildtui...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Klavati Game Lodge bied lieflike B&B- of selfsorgverblyf en is net 22 km van Hoedspruit af. Die eenhede het slaapplek vir 2 tot 8 gaste en bied elk toegang tot 'n terras of stoep met 'n uitsig oor die omgewing. Di...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Buffaloland is 'n wildplaas wat deur die Vastapane-familie besit word en is in 1998 gestig om Afrika se natuurerfenis te bewaar en 'n eksklusiewe Afrika-ervaring te bied. Aangesien Buffaloland net 'n klipgooi vanaf...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Makuwa Safari Lodge is in die Krugerwildtuin, sowat 20 km van die Orpenhek af. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die Krugerwildtuin en die omliggende areas van Mpumalanga kan verken. Voor gaste aansit vir 'n hee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 420 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]