Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Timbavati Private Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Timbavati Private Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Timbavati Private Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Timbavati Private Game Reserve

Vanaf
R3 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Lion Tree Top Lodge is geleë in 'n privaat natuurreservaat in die hartjie van 'n area waar wild volop is. Die natuurreservaat is langs die Krugerwildtuin se westelike grens in Limpopo. By ons kan jy rustigheid en h...

Vanaf
R3 700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Pezulu Tree House Lodge is 'n klein, eksklusiewe boomhuis-wildplaas in die Guernsey Private Natuurreservaat in Limpopo. Die lodge met 10 unieke boomhuise is lekker klein om die ervaring vir elke gas persoonlik te ma...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Timbavati Safari Lodge, in die Afrika-bosveld, is omring deur ’n lieflike omgewing vol wild wat vry rondloop. Dit is 'n besigheid wat deur 'n familie besit en bestuur word slegs 20 km vanaf die Orpen-hek van die K...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Franks Bush Camp bied ’n outentieke ervaring in die bos in die Guernsey Privaat Natuurreservaat, wat omring word deur die Afrika-bosveld. Hierdie boskamp het chalets met grasdakke wat die ideale wegbreek vir natuu...

Vanaf
R4 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Phelwana Game Lodge spog met die ideale ligging in die Hoedspruit-omgewing, Limpopo. Dit is net 40 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek, die Blyderivierspoort en die Timbavati Privaat Natuurreservaat. Phelwana i...

Vanaf
R2 970
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Panzi Lodge rus aan die grens van die Guernsey Privaat Natuurreservaat wat deel vorm van die Groter-Krugerstreek in Limpopo. Die kamp skuil in 'n boomryke kloof en word deur inheemse bome en bos omring. Verblyf is...

20% af Aanbod!
VanafR2 700
R2 160
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Thornhill Safari Lodge is geleë binne die groter Krugerwildtuin se ekosisteem, slegs 40 km van wildtuin se Orpen-hek. Dié omgewing is een van die voorste bestemmings vir eko-toeriste en die uitsigte op die Drakens...

20% af Aanbod!
VanafR2 600
R2 080
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Sunset Game Lodge is in die Guernsey Privaat Natuurreservaat in Limpopo, sowat 40 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek geleë. Dié lodge het 7 kamers wat elkeen uniek versier is en slaapplek vir tot 16 gaste b...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Nsele Safari Lodge is ’n boslodge in Guernsey Privaat Natuurreservaat binne die Groter Krugerwildtuin. Daar is ’n verskeidenheid wild- en voëllewe in hierdie reservaat, insluitend buffels, kampeelperde, sebras ...

50% af Weeksdae!
VanafR3 500
R1 750
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Ngama Tented Safari Lodge is 'n tent-safari-lodge in die Guernsey Privaat Natuurreservaat wat grense met die bekende Thornybush en Krugerwildtuin deel. Ngama beteken "plek van die arende". Gaste kan die opwinding va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 415 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]