Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Timbavati Private Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Timbavati Private Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Timbavati Private Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Timbavati Private Game Reserve

Vanaf
R2 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

HoyoHoyo Acorns Lodge bied selfsorgverblyf op die grasvlaktes van Mpumulanga. Dié lodge is op die pad onderweg na die Orpenhek van die Krugerwildtuin geleë. HoyoHoyo Acorns het 12 dubbelverdieping-kothuise. Daar ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Kruger tot Canyons, Limpopo

Camp Bethel bied selfsorgverblyf of eenhede wat ontbyt en aandete insluit en is op ’n privaat wildplaas 42,5 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpenhek. Die plaas bied ’n gerieflike wegbreek in die bos, met wild so...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Endhawini Lodge bied gasteverblyf in die Laeveld-bosveld van Mbumba naby die dorpie Thulamahashe. Die lodge is ideaal geleë en net 33 km vanaf die Orpenhek na die Krugerwildtuin. Verblyf by die lodge word aangebie...

Vanaf
R2 530
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Rafiki Bush Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed in Limpopo en bied gerieflike B&B-verblyf in die Bosveld. Gaste kan van die stadsgejaag ontsnap en die wilde diere en sonsondergange kom ervaar. Die lodge het 4 p...

25% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 125
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

Leopard's Lair Bush Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë en bied 'n opwindende Bosveld-ervaring in Limpopo in die Laeveld. Die landgoed is 400 hektaar groot en die ideale bestemming vir gaste wat op soek i...

Voorkeurvennoot
10% af Laaste Kans!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Leadwood Lodge bied 5 gerieflike, luukse, bosstyl-selfsorgverblyf op die rustige Hoedspruit Wildlandgoed, waar wild soos impalas, koedoes, wildebeeste, kameelperde, njalas en waterbokke vrylik tussen huise en in die...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

Bushbaby River Lodge is in die eksklusiewe deel van die Hoedspruit Wildlife Estate en is ideaal vir woudliefhebbers. Hierdie lodge bied ongelooflike voëllewe en diere soos njalas, koedoes, duikers, renosters, water...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vallei van die Olifante, Limpopo

Fleur de Lys Guest Farm is op 'n rustige plaas in die hartjie van die Oostelike Laeveld. Die plaas het majestueuse en panoramiese uitsigte op die Drakensberge en is net 40 km van die Krugerwildtuin af. Ons het 'n ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

The Baobab Bush Lodge is 'n klein maar eksklusiewe lodge in 'n privaat reservaat net buite Hoedspruit in Limpopo. Die lodge is 'n unieke en onvergeetlike plek om rustig weg te breek in die natuur en van die stad se ...

Vanaf
R2 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

Lindiwe Safari Lodge is 'n gaste-lodge wat deur 'n Franse gesin bestuur word. Dis op die Hoedspruit Wildlife Estate van 400 hektaar in Limpopo geleë. Daar is wild soos impalas, koedoes en vlakvarke wat vrylik tusse...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 415 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]