Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Timbavati Private Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Timbavati Private Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Timbavati Private Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Timbavati Private Game Reserve

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR3 100
R2 790
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Woodlands Bush Lodge bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n bos-lodge met slaapplek vir 8 in die hartjie van die veilige Hoedspruit Wildlandgoed. Die lodge kyk uit oor die oop bosveld en bied jou die beste priv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Geminthebush Lodge is op die Hoedspruit Wildlife Estate en bied luukse verblyf. Hierdie gebied is veral bekend vir sy natuur en wild. Verblyf is beskikbaar in 4 suites wat geskik is vir 8 gaste. Die eenhede is: The...

30% af Aanbod!
VanafR4 440
R3 108
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Die Ntoma Huis is na die jakkalsbessieboom wat die landskap afrond vernoem. Dié selfsorghuis is vir 6 gaste geskik, bied besonderse uitsigte vanaf elke uitkykpunt, en is tussen lowergroen maroela-, knoppiesdoring- ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

The Bushbabies is 'n luukse eliteselfsorg-lodge met 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 op die Hoedspruit Wildlife Estate met 'n uitsig oor die groengordel. Die lodge is smaakvol gemeubileer en al die kamers het lugv...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Wild Dog Guest Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied 'n opwindende bosveld-ervaring in Limpopo se Laeveld. Dié landgoed is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek met verskei...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Nyaleti Lodge and Villa bied luukse B&B-verblyf omring deur pragtige tuine en is op die gesogte groenbelt op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë. Verblyf word in die Nyaleti Lodge en die Nyaleti Villa, wat net 100 m...

Vanaf
R4 960
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Igugu Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Hoedspruit Wildlife wat 700 hektaar groot is. Impalas, koedoes en vlakvarke beweeg vrylik hier rond. Igugu Lodge bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers met en suite...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Call of the Wild Lodge is ideaal geleë op die pragtige Hoedspruit Wildlife Estate. Dis 'n weg na die Krugerwildtuin en die lodge bied bekostigbare verblyf op die Wildtuin se voorstoep en jy kan fietsry, wandel en p...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Switsongo Boutique Bed and Breakfast is smaakvol versier en in Hoedspruit Wildlandgoed. Dié landgoed is in Suid-Afrika se wildkyk-hartland. Dis 'n omgewing wat spog met die Groot 5, pragtige voëllewe, plante en re...

Vanaf
R4 396
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

Safari Moon Luxury Bush Lodge bied 'n onvergeetlike, luukse bos-ervaring in die Groter Krugerwildtuin-area naby die dorp, Hoedspruit. Hier sal gaste die perfekte wildervaring beleef. Verblyf is beskikbaar in 6 gas...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 415 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]