Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Timbavati Private Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Timbavati Private Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Timbavati Private Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Timbavati Private Game Reserve

Vanaf
R4 900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Khaya Ndlovu Manor House is in die Rietspruit Groot 4 Wildreservaat en word omring deur die natuur, maar is tog net 'n hanetreetjie van Hoedspruit, die poort na die Groter Krugerwildtuinarea, die wilkyk-mekka van di...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

444 on Taaibos is 'n selfsorgvakansiehuis in Hoedspruit, 62 km vanaf die Orpen-hek, 76 km van die Phalaborwa-hek en 92 km vanaf die begin van die prentjiemooi Panoramaroete. Die huis het slaapplek vir 8 gaste (6 v...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

Ujabule Lodge is in die Hoedspruit Wildlandgoed en bied 'n lekker afgesonderde gevoel. Tog is jy net 'n paar minute van die dorpie Hoedspruit se winkels en restaurante. Elke privaat suite smelt pragtig met die omge...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

Giraffe and Zebra Lodge bied bekoorlike selfsorgverblyf in die hartjie van Hoedspruit Wildlife Estate. Die landgoed spog met vrylopende impalas, vlakvarke, kameelperde en sebras wat gereeld die perseel besoek. Verb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 575
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Woodpecker Lodge bied B&B-verblyf op die Hoedspruit Wildlife Estate wat 680 hektaar beslaan. Dié lodge is net 5 tot 10 minute se ry vanaf verskeie winkels en restaurante in die dorp. Let asb. daarop dat dit slegs B...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Lodge 54 Hoedspruit Wildlife Estate is ’n selfsorghuis in die Hoedspruit Wildlife Estate. Dit is een van die gewildste landgoedere in die Laeveld-bos en is 50 minute vanaf die naaste Krugerwildtuinhek. Daar is vry...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

The African Dream House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamerhuis op die Hoedspruit Wildlandgoed. Die oopplan-styl verblyf spog met 'n swembad en 'n braai-area met 'n uitsig oor die African D...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

The Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis op die Hoedspruit Wildlandgoed. Die landgoed is 74,8 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek. Die naaste lughawe waarheen gaste kan vli...

Vanaf
R1 936
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Kruger Cliffs Lodge bied bekostigbare, luukse verblyf met 'n lieflike berg-uitsig. Dié lodge is net 45 km op 'n teerpad vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek en 34 km vanaf Hoedspruit. Verblyf word in 4 kothuise ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hoedspruit, Limpopo

Hoedspruit Hotel bied bekostigbare verblyf in Hoedspruit, 'n dorpie aan die voet van die Klein Drakensberg en die spoorlyn vanaf Tzaneen na Kaapmuiden. Die omgewing is bekend vir sy pragtige bergreekse en wildlewe. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 415 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]