Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tokollo Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tokollo Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tokollo Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tokollo Hospital

Vanaf
R2 440
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Oranjeville, Noordelike Vrystaat

J & R Residence is in die klein dorpie Oranjeville aan die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat geleë. Hierdie ou plaashuis het 4 slaapkamers en badkamers met plankvloere. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbe...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjeville, Noordelike Vrystaat

Whitehouse Inn is in die klein dorpie, Oranjeville, aan die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat. Verblyf by Whitehouse Inn word in 5 stylvol versierde kamers aangebied. Elke kamer het 'n dubbelbed en/of enkel...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Petrus Steyn, Noordelike Vrystaat

Mascot Guesthouse is in die klein plaasdorpie Petrus Steyn in die Vrystaat geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf en hartlike gasvryheid in 'n rustige omgewing. Verblyf bestaan uit 6 selfsorg-eenhed:, Mascot Oo...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam bied selfsorgverblyf en is op 'n klein plaas op die oewer van die Vaaldam in Oranjeville. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 10 en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopp...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Deneysville, Noordelike Vrystaat

Vaal Delta - Lakeview on Vaal is by die Vaaldam-waterfront, Waverly-weg en bied selfsorg-woonstelverblyf slegs 100 m vanaf die oewer van die Vaaldam af. Dis in die toeristedorpie Deneysville in die Vrystaat. Verbly...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 750
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Deneysville, Noordelike Vrystaat

51 Wendy Street is in Denysville geleë en is stapafstand van die Vaaldam af. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste kamer het ‘n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede kam...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Deneysville, Noordelike Vrystaat

Die Grasdak Lodge is in die bekoorlike Vrystaatse dorpie, Deneysville. Dié gastehuis bied verblyf in 2 basiese selfsorg-eenhede, 'n gesinskamer en 'n dubbelkamer. Elke kamer het WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Deneysville, Noordelike Vrystaat

Fothergill Cottage is geleë in die unieke, vreedsame dorpie Deneysville, stapafstand van die Vaaldam af. Ons akkommodasie is deur die AA gegradeer en bestaan uit 'n huislike, ten volle toegeruste kothuis in ons gro...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 070
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Deneysville, Noordelike Vrystaat

Memory Lane is 'n bekoorlike vakansiehuis in Deneysville, 'n klein dorpie op die oewer van die Vaaldam. Die huis is naby die dam, waar gaste verskeie sportsoorte op die water kan geniet. Die huis het slaapplek vir ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Deneysville, Noordelike Vrystaat

Tasha's On Main is 'n ruim gastehuis in Deneysville, naby winkels en restaurante in die middedorp en sowat 5 minute se ry vanaf die damoewer met bootgeriewe. Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis met slaapplek vir ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 420 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za