Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tokollo Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tokollo Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tokollo Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tokollo Hospital

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Vaal Marina, Gauteng

Die Akker is 'n selfsorghuis in Vaal Marina, 'n bekoorlike klein dorpie aan die oewer van die Vaaldam. Die huis is binne maklike bereik van die waterfront, waar gaste visvang of bootvaart kan geniet. Verblyf by Die...

Vanaf
R3 810
per nag, vir 15 mense
Selfsorg in Vaal Marina, Gauteng

Paradise Perch - Vaal Marina bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde, ruim huis in Vaal Marina net 300 m vanaf die Vaaldam se oewer. Dié huis beskik oor 6 slaapkamers en is ideaal vir groot gesinne...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vaal Marina, Gauteng

Vaal luxury in Harbour Town bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n veilige gholflandgoed op die Vaaldam. Die huis het 3 slaapkamers en is net 300 m van die dam af. Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste sl...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Vaal Marina, Gauteng

Barney's Place is 'n bekoorlike vakansiehuis in Vaal Marina, 'n ouwêreldse dorp langs die oewers van die Vaaldam. Die dorp is naby Johannesburg en bied 'n rustige wegbreek-bestemming weg van die besige stad. Dié ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R560
per nag (plek vir 2)
B&B in Vaal Marina, Gauteng

Rocky Mountain Guest House is in die skilderagtige dorpie Vaal Marina in Gauteng geleë. Dié gastehuis het 6 kamers wat elkeen uniek ingerig is. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die welige tui...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vaal Marina, Gauteng

La Best Vaal Manor is aan die oewer van die Vaaldam geleë, sowat 45,5 km van Drie Riviere in Vereeniging af. Daar is 4 hoofslaapkamers met en suite-badkamers en 2 kleiner slaapkamers wat 'n badkamer deel. Op die ...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sasolburg, Noordelike Vrystaat

Inni Hoekie is in Sasolburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dis naby die sakekern, verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dié eenheid beskik oor 1 kamer met slaapplek vir ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sasolburg, Noordelike Vrystaat

La Provence Guest House bestaan uit 2 huise, La Provence (Hoof Gastehuis) en La Maison, 'n huis wat ekstra gaste gaste kan inneem. Die gastehuis is in die industriële dorp, Sasolburg, geleë en bied gerieflike verb...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 8)
Rugsakreisigerslosies in Vrystaat

Barnfires Farmhouse Retreat is 'n ten volle gemeubileerde plaashuis aan die oewer van die Vaalrivier 10 km buite Deneysville en 'n uur vanaf Johannesburg. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 2 dubbelbeddens en ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sasolburg, Noordelike Vrystaat

Riemland is in 'n boomryke buurt in die hartjie van Sasolburg. Die gastehuis beskik oor 7 dubbelkamers en 4 tripelkamers. Elke kamer het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer. Die kamers het ook TV's, yskassies, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 420 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za