Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tokollo Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tokollo Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tokollo Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tokollo Hospital

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tweeling, Vrystaat

Lions Rest Country Estate bied gerieflike verblyf in ’n plaashuis sowat 9,2 km van die dorp Tweeling af. Lions Rest bied rustigheid en is weggesteek tussen Frankfort en Reitz op pad na Clarens. Dié landgoed bied ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sasolburg, Noordelike Vrystaat

Be My Guest Hotel and Conference is slegs 8 km van Sasolburg en Vanderbijlpark af geleë, in die hartjie van die Vaalrivier. Hierdie pragtige hotel is die ideale bestemming vir 'n oornagbesoeker of vir sakelui. Be...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vaal Marina, Gauteng

Klipkraal is 'n gasteplaas, 38 km suid van Heidelberg en 9 km vanaf Vaal Marina. Die gasteplaas is die ideale bestemming vir gaste wat van die stadsgeraas wil wegbreek. Die plaas skuil tussen die heuwels van die Sui...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sasolburg, Vrystaat

Elephant Lodge Vanderbijlpark 2, Vaalpark is geleë op die oewer van die Vaalrivier en bied fantastiese, prentjiemooi uitsigte. Die woonstel is in 'n kompleks geleë, net 100 m van die ongerepte rivierfront en swemb...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vanderbijlpark, Gauteng

Liquid Living Houseboats bied gaste die geleentheid om die rus en vrede van die Vaalrivier op 'n pragtige huisboot te beleef. Die huisboot is soortgelyk aan 'n luukse hotel-suite wat net op die water dryf. Die huisb...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Vanderbijlpark, Gauteng

Misty River is 'n moderne, luukse drieverdieping-woonstel aan die oewer van die Vaalrivier wat ideaal geleë is in 'n veilige gholflandgoed. Die woonstel is lekker ruim en jy kan die rivier, asemrowende uitsig en di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sasolburg, Vrystaat

Rapid Dawn River Lodge lê aan die oewer van die Vaalrivier, net buite Sasolburg. Dit is net 50 km vanaf Parys en Vanderbijlpark is net oorkant die rivier. Met die rivier op jou drumpel, is dié lodge die perfekte p...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vanderbijlpark, Gauteng

Emfuleni River Lodge en Konferensie Fasiliteite is aan die oewer van die Vaalrivier in die Emfuleni Gholflandgoed in Vanderbijlpark geleë. Die lodge bied gaste 'n keuse tussen 8 kamers wat op die boonste of onders...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanderbijlpark, Gauteng

Vaal River Guest House is geleë in 'n stil, veilige omgewing naby aan die Emerald Casino Resort, Noordwes Universiteit, Emfuleni Gholfbaan, Vaal Winkelsentrum, Sasol en Stonehaven on Vaal. Elke kamer is smaakvol v...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanderbijlpark, Gauteng

At Olive Guest House is in die rustige en veilige Vanderbijlpark geleë. Ontbyt word in die TV-kamer bedien waar daar ook 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe is. Aandetes kan vooraf gereël word...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 420 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za