Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tshilidzini Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tshilidzini Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tshilidzini Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tshilidzini Hospital

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Makhado, Limpopo

The Plaas Guest House is op 'n vreedsame plaas in 'n lowerryke vallei tussen die Soutpansberge se voorheuwels. Daar is 4 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 3 en sui...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Wildnut Lodge and Game Farm is slegs 12 km Oos van Louis Trichardt en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die laaste deel van die roete na die perseel is via 'n grondpad. Verblyf is...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Makhado, Soutpansberge

Misty Mountains is 'n plaashuis is in die pragtige Soutpansberge van die Limpopoprovinsie. Die skilderagtige berge en groot plantasies wat in die verte uitstrek, skep 'n asemrowende agtergrond. Die instansie het 5 ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Kloppersbosch Cottage bied gehalte-verblyf, net 4 km buite Louis Trichardt aan die voet van Soutpansberg, en is ideaal vir 'n naweek wegbreek. Dis naby talle winkels en restaurante, asook doendinge en besienswaardig...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Makhado, Soutpansberge

Hierdie rustige plek in die Soutpansberge, in Limpopo, bied 'n romantiese wegbreek vir 2, 'n verruklike familiekothuis vir 4 en 'n afgesonderde kampplek. Die plaas is die perfekte oornagplek op pad na Beitbrug, Mapu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Mopani Guesthouse is in Giyani en bied gerieflike verblyf aan vakansie- en sakereisigers. Dié gastehuis bied kamers en selfsorg-eenhede met 'n enkelbed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en elke kamer het 'n privaat...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Giyani, Limpopo

Kulani Country Lodge bied gerieflike verblyf in 'n lodge in die hartjie van die Giyani Township in Deel E. Dit is naby Giyani Regional Mall en Giyani se munisipale gebou in Mopani. Akkommodasie word gebied in 26 e...

 Koepons teen 10% af
VanafR920
R613
per nag, vir 2 mense
B&B in Makhado, Soutpansberge

Is jy op soek na akkommodasie in Louis Trichardt? Mount Azimbo Lodge (gastehuis en B&B) is geleë in Limpopo, 12 km noord van Louis Trichardt (Makhado). Jy kan in die gastehuis bly of in 'n selfsorgkothuis. Beleef ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Ankuweni Guest Lodge bied oornagverblyf in die hartjie van Giyani. Dis naby Giyani Regional Mall en Mopani Munisipaliteit. Daar is 6 kamers met slaapplek vir 2 en 1 kamer met slaapplek vir 4. Elke kamer het ‘n wa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Kremetart-Giyani Guesthouse bied gerieflike kamers aan reisigers en sakereisigers in Giyani. Ons 9 kamers is gemeubileer met dubbelbeddens en enkelbeddens. 8 van die kamers het en suite-badkamers en 1 van die kame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 119 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za