Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tshipise Forever Resort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tshipise Forever Resort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tshipise Forever Resort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tshipise Forever Resort

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Limpopo

Bush Baby Lodge is ’n privaat boslodge op die Alicedale Sitruslandgoed in Limpopo. Die lodge is 82,4 km vanaf die dorp Tshipise en is onder groot wildevyebome langs die oewer van die Nzhelele-rivier geleë. Verbl...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 030
R1 827
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Mapungubwe National Park, Limpopo

Mushashani Boskamp is op 'n wildplaas van 3100 hektaar aan weerskante van die Sandrivier naby Musina in Limpopo geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf aan gesinne, 'n familie of 'n groep vriende en is ideaal vi...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Musina, Limpopo

Magorgor Safari Lodge bied oornag- en vakansie-akkommodasie op 'n plaas in die Limpopo-provinsie, 16 km suid van Musina (Messina) en 2 km van die N1 af. Dit bestaan uit gerieflike, netjiese en bekostigbare selfsorgv...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Musina, Limpopo

Adansonia Eco Lodge is is in Musina en bied die ideale bestemming aan gaste wat op soek is na 'n ware bosveld-ervaring en vir diegene wat lief is vir die buitelug. voetslaan, bome, geografie, wild, voëlkyk en fotog...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Musina, Limpopo

StoneBridge Lodge bied oornag- en vakansie-verblyf in 'n luukse lodge 10 km suid van Musina (Messina) in Limpopo. Die verblyf bestaan uit 7 ruim dubbelkamers en 2 familie-chalets. In sy geheel bied die lodge slaap...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

Die Maseri Cabins bied gerieflike en sakpasverblyf wat ideaal is vir toeriste of sakereisigers in Limpopo. Gaste kan die rustige plaasatmosfeer beleef terwyl hulle terselfdertyd nie té ver van die dorp af is nie. D...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Musina, Limpopo

Matoppi B&B is in Musina in Limpopo geleë en dis naby al die geriewe wat jy nodig het. Die gastehuis is net 12 km vanaf Beitbrug - die grenspos tussen Zimbabwe en Suid-Afrika. Ons is al 15 jaar lank in die bedryf e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musina, Limpopo

Bushmen Inn Premier Lodge bied gasteverblyf in Musina. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers en is naby die dorp se geriewe en winkels. Die lodge bied verskeie kamers met lugversorging, dub...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Musina, Limpopo

Musina Hotel and Conference Centre is 'n 3-ster-hotel met 'n ideale ligging in die hartjie van Musina, net 'n entjie van die N1 af. Dit is perfek vir moeë reisigers wat op soek is na oornagplek, gesinne met vakansi...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musina, Limpopo

Lani's Guest House bied gastekamers in Musina en is ideaal vir oornagverblyf onderweg na die Beitbrug-grens van Zimbabwe wat sowat 21 km ver is. Daar is 5 kamers en elke kamer het ‘n dubbelbed, 2 driekwartbeddens...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 85 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za