Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tsitsikamma Canopy Tour besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tsitsikamma Canopy Tour.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tsitsikamma Canopy Tour akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tsitsikamma Canopy Tour

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Kamma-Otter is 'n nuut opgeknapte woonstel met 3 slaapkamers wat smaakvol ingerig is. Dis in die skilderagtige dorpie Nature's Valley op die Tuinroete aan die Suidkus van Suid-Afrika geleë. Kamma-Otter I het 3 ...

Vanaf
R1 270
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nature's Valley, Tuinroete

The Wood B&B is in die hartjie van die Tuinroete in Nature's Valley. Dit is aan die voorheuwels van die Grootrivier-pas net 30 km oos vanaf Plettenbergbaai. Digte woude, berge, kranse, ru kuslyne, strande, riviere, ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

134 St. Michaels Ave Cottage is geleë in die kusdorpie Nature's Valley langs die gewilde Tuinroete en word omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Die kombinasie van see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en be...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Kostaplenti bied selfsorgverblyf met 'n fantastiese ligging in Nature's Valley. Aangesien die verblyf net 30 meter vanaf die strand en oorkant die dorp se enigste winkel en restaurant is, is dit selde nodig dat gast...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Tussen In is 'n lieflike selfsorghuis in Eersterivierstrand, stapafstand vanaf die strand. Die gemeubileerde huis het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en bied toegang tot 'n ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Uit Rat Uit is 'n selfsorghuis in Eersterivierstrand en is ideaal vir 'n gesin. Die huis is naby die strand en die Tsitsikamma Nasionale Park. Dié huis beskik oor 6 slaapkamers met slaapplek vir 13 gaste in totaal...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stormsrivier, Eersterivierstrand

Net Hier is in Eersterivierstrand geleë, 'n privaat strandoord op die Tuinroete in die Oos-Kaap. Dié klein kusdorpie is 95 km oos van Plettenbergbaai, 78 km wes van Jeffreysbaai en 18 km vanaf die naaste dorp, Kar...

Vanaf
R3 280
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

52 Eersterivier is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Eersterivierstrand in die Tsitsikammastreek. Die huis bied 'n lieflike uitsig oor die see en is naby die strand. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek v...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Casaplanca bied selfsorgverblyf in Kammabaai, in die Tsitsikamma-streek. Dis gebou in 'n A-vorm teen 'n krans met 'n lieflike see-uitsig. Dié dubbelverdieping-houthut het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers, 1...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Stokkiesdraai is 'n selfsorgstrandhuis in privaat besit in Eersterivierstrand, Tsitsikamma. Hierdie huis beskik oor 'n ongelooflike see-uitsig aan die voorkant en 'n uitsig op die berge aan die agterkant. Dit is ide...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 1514 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za