Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tswaing Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tswaing Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tswaing Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tswaing Nature Reserve

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Winterveld, Gauteng

Silver Lakes Gastehuis is 'n warm en verwelkomende vestiging in die Winterveld, omtrent 45 km van Pretoria, 10 km van Morula Sun, en 7 km weg van Central City Shopping Centre en Mabopane-stasie. Winterveld is noord ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gauteng

Mmakosha Lodge bied gastekamers en is sowat 30 km vanaf Pretoria se middestad. Dis die ideale basis vanwaar gaste die omgewing kan verken of oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Daar is 17 gastekamers en...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gauteng

13 on Austin Guest House is in Renstown, Hammanskraal, net 3 km vanaf Dinkoneng Wildreservaat. Dit is 2 km vanaf die N1, 750 m vanaf die R101 en 3 km vanaf Jubilee Mall wat verskeie restaurante en winkels het. Verb...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ga-Rankuwa, Gauteng

Karibu Suites bied oornagverblyf in Ga-Rankuwa binne 10 km vanaf George Mukhari-hospitaal, Sefako Makgatho-universiteit vir gesondheidswetenskappe, Tshwane Universiteit van Tegnologie, Tshwane-Suid-kollege en Sun Mo...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Leopardsong Game Lodge is op 'n privaat reservaat in Dinokeng Wildreservaat en bied pragtige sonsondergange en die beste wildkyk-geleenthede in die area. Verblyf bestaan uit 9 en suite-kamers, geskik vir tot en met...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Moretele-metsi bied boskampverblyf in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, net 45 km van Pretoria af. Gaste het 'n keuse van kampeerterreine vir tente, karavane, kampwaens, asook 'n permatent. Al die strukture is u...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Kwalata Game Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat en die area is bekend vir sy bewaringswerk, wild en selfryroetes. Dis die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n wegbreekplek ver van die stad. Verbl...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Hanati Chalets is 30 minute se ry vanaf Pretoria op die N1-Noord, in die Dinokeng Wildreservaat waar die Groot 5, meeste bokspesies en 'n verskeidenheid voëlspesies vrylik rondbeweeg. Dit is die perfekte wegbreek v...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 488
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Abendruhe Lodge bied pragtige selfsorgverblyf in die Dinokeng Wildreservaat, net 'n uur se ry van Pretoria af. Verblyf word aangebied in 3 smaakvol ingerigte houthutte wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het. In die s...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Lookout Safari Lodge is in die malariavrye Dinokeng Wildreservaat naby Hammanskraal, net 30 minute se ry van Pretoria af. Dié gewilde bestemming het 'n ryk kultuurerfenis, geskiedenis en baie wildspesies. Die lod...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2344 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]