Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tswaing Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tswaing Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tswaing Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tswaing Nature Reserve

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Oppi Plaas is in die Dinokeng Wildreservaat, 60 km noord van Pretoria, in 'n pragtige bosveldgebied geleë. Oppi Plaas bied boskampverblyf en dien as 'n goeie basis vanwaar gaste die Dinokeng Wildreservaat kan verke...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Onderstepoort, Cynthiavale A.H

Platinum Airport Lodge bied gerieflike B&B -verblyf in Pretoria se voorstad, Wonderboom. Die lodge is 2,7 km vanaf Wonderboom Lughawe. Die verblyf word in 16 dubbel en suite-slaapkamers gebied wat elk individueel v...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Onderstepoort, Cynthiavale A.H

Morgenzon is op 'n gedeelte van die oorspronklike plaas, De Onderstepoort, geleë, langs die Wonderboom Lughawe in Pretoria. Luukse verblyf en spyseniering vir korporatiewe funksies en troues word gebied. Vierster...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Hunters Pride 39 is in die Pride of Africa Natuurreservaat in die Dinokeng Wildreservaat geleë. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle lodge met 3 slaapkamers. Die lodge bied verblyf vir 6 gaste en b...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Lodge in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Cikeru Bush Lodge is 'n selfsorghuis vir 6 gaste in die Dinokeng Wildreservaat. Die huis bied 'n uitsig oor die bosveld en die geleentheid om die Groot 5 te sien. Die huis het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 5)
Kampeer/karavaan in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Kudu Bush Camp is 'n kampeerterrein in die Dinokeng Reservaat. Gaste het 'n keuse van 8 kampplekke; elke kampplek het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is nog 'n wasbak buite vir skottelgo...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Koedoesrus Bush Camp is in die Dinokeng Wildreservaat geleë, net buite Hammanskraal op die Rust de Winter-pad. Die terrein het 7 kampeerplekke in die hoofkamp naby die gemeenskaplike buitelugbadkamer, boma en was...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
B&B in Bojanala, Noordwes

Tutuwedzo Venue bied gerieflik gemeubileerde chalets op 'n klein wildsplaas net 20 km vanaf Brits en Hartbeespoortdam en 50 km vanaf Pretoria. Gaste het 'n keuse van 10 chalets, elk met slaapplek vir 2. Die chalets...

Vanaf
R752
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Akasia, Heatherdale

Utopia Guest House bied B&B-verblyf en is in Akasia in Gauteng geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Ons bied 9 ruim slaapkamers, elkeen uniek gemeubileer...

10% af Weeksdae!
VanafR1 050
R945
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Adama Artistic Chalets & Teepees is in die hartjie van die bosveld, in die Dinokeng Wildreservaat, slegs 40 km van Pretoria af, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek, weg van die besige stadslewe. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 2360 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]