Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tswaing Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tswaing Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tswaing Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tswaing Nature Reserve

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Halfway There Game Lodge is in die hartjie van die Dinokeng Big 5 Wildreservaat geleë. Hier kan gaste luukse verblyf onder die sterre, weg van die besige stadslewe. Verblyf word in 4 selfsorgeenhede elk met 'n ou ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ninapark, Florauna

Casta Diva is 'n luukse, privaat boetiekhotel wat teen die noordelike hange van die Magaliesberg skuil. Dié rustige, kalm omgewing bied ongelooflike uitsigte en 'n ongeëwenaarde natuurskoon. Dis 'n oase in die sta...

Vanaf
R3 900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

YS Bos Hys is 'n voëlkykersparadys en bied gerieflike selfsorg-verblyf in die Dinokeng Groot 5 Reservaat in Gauteng. Die huis is geskik vir 6 gaste en het lugversorging, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaap...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Schietfontein, Gauteng

Graceland Conference and Lifestyle Centre is die ideale plek vir 'n privaat wegbreek en ontpanning by die leefstylsentrum. Graceland Conference and Lifestyle Centre bied ook sake- en sosiale-funksies, familiebyeenko...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Ngiri Safaris & Scuba School is in die Dinokeng Wildreservaat in Gauteng geleë, sowat 'n uur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ngiri Safaris bied luukse chalets, houthuise en tente, wat almal ideaal ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord, Florauna

The Guest House Corp bied heerlike verblyf waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis. Ons is geleë in Pretoria-Noord, net noord van die Magaliesberge. Die area is bekend vir die tropiese somerklimaat. Ons is ge...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria Noord, Ninapark

Mohale Rest and Retreat bied selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Pretoria. Verblyf bestaan uit 4 selfsorgkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers se ingang is van die stoeparea...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Schietfontein, Bojanala

De Wildt 4x4 skuil aan die noordelike voorheuwels van die Magaliesberge. Dit is net 20 km vanaf en sentraal tussen Pretoria en Brits geleë. Verblyf by De Wildt 4x4 bestaan uit 'n houthuisie, die plaashuis, struktu...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Montana, Doornpoort

Home Away from Home is in Christiaanville, Montana en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, hooftoegangsroetes, doendinge en besienswaardighede. Dié selfsorghuis ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Doornpoort

Homes of Ace bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaars se residensiële perseel. Die woonstel is in Doornpoort in Pretoria geleë en 6 km van die Wonderboom Lughawe en 1,7 km van Wintip-inkopiesentrum af. Ver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 2380 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]