Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tussen Die Riviere Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tussen Die Riviere Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tussen Die Riviere Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tussen Die Riviere Nature Reserve

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Smithfield, Vrystaat

Nick's Place is 'n bekoorlike gastehuis in die geskiedkundige dorpie, Smithfield. Die dorp is 'n bekende stopplek vir reisigers langs die N6 en die trotse tuiste van Nick's Place. Verblyf is beskikbaar in 3 gastek...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
B&B in Karoo, Vrystaat

Hillside Farm is 'n plaas in die Suidelike Vrystaat, 'n veeboerderystreek. Die plaas is naby die N1 tussen Trompsburg en Springfontein en is die ideale oornagplek vir diegene op pad na Gauteng, Limpopo, Mpumalanga e...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Transgariep

Driekwartblou Guest House and Venue is op 'n skaapplaas loopafstand vanaf die Gariepdam. Die gastehuis is langs Oviston-natuurreservaat en wild kan vanaf die stoep besigtig word. Driekwartblou is ongeveer 30 km vana...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Lushof Lodge bied gasteverblyf met etes of op 'n selfsorgbasis en is op 'n plaas ongeveer 55 km van Colesberg af. Die plaas is die ideale basis om die Gariepdam, wat 23 km ver is, te besoek. Verblyf is beskikbaar ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Karoo

Gannabos Guest House is op 'n wildplaas sowat 12 km buite Venterstad geleë. Dié gastehuis bied 2 selfsorgeenhede wat slaapplek aan 6 tot 8 gaste bied. Die eenhede het dubbel-, enkel- en stapelbeddens. Elke eenhei...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Trompsburg, Vrystaat

En Route Guest House is op 'n plaas net 6 km vanaf die N1, buite Trompsburg, geleë. Dit is die ideale halfpad-stopplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Verblyf by die gastehuis is beskikbaar in verskeie opsies. S...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Trompsburg, Vrystaat

Memory Ranch is in Trompsburg op die plaas Praalhoek in die Xhariep-streek geleë. Dit is net 6 km vanaf die N1-afrit vir Trompsburg, langs 'n gruispad. Verblyf word gebied in 4 ruim selfsorg- of B&B-eenhede. 'n Vo...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Burgersdorp, Oos-Kaap

DeKat B&B is in Harmonie, aan die buitewyke van Burgersdorp en bied gehalteverblyf in 'n rustige omgewing. Die verblyf beskik oor 'n gesinseenheid wat slaapplek bied aan 5 gaste en 'n dubbelkamer met slaapplek vir...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Burgersdorp, Oos-Kaap

Dusk to Dawn Garden Court is 'n gastehuis op 'n landgoed in Burgersdorp. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie. Die gastehuis het 4 stylvolle en suite-kamers....

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Burgersdorp, Oos-Kaap

Seisoen Guest House is in Burgersdorp in die voorheuwels van die Stormberge geleë. Dié gastehuis bied 'n keuse tussen 3 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het lugversorging en 2 driekwartbed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 186 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za