Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tzaneen Dam Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tzaneen Dam Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tzaneen Dam Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tzaneen Dam Nature Reserve

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Waterwheel Country Retreat is 'n selfsorghuis op 'n plaas in die Georgesvallei sowat 15 km buite Haenertsburg. Die vakansiehuis is aan die oewer van die Groot-Letabarivier en is ideaal vir 'n groep van 6 gaste wat o...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Haenertsburg, Limpopo

Art Gallery Guest House bied Franse-styl verblyf wat perfek is vir paartjies, sakereisigers en 'n ideale oorstopplek vir Kruger Park in Haenertsburg. Die luukse kamers het 'n dek met 'n berg-uitsig en bied 'n ligte...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Wisteria Cottage is in die bekoorlike dorpie Haenertsburg geleë wat grens aan die Louis Changuion-staproete en beskermde grasveld. Die omliggende area is bekend vir sy bergagtige skoonheid en volop voëllewe. Haene...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Mist Rain Akkommodasie is in die oulike dorpie Haenertsburg geleë. Die verblyf beskik oor 2 eenhede. Die huis het slaapplek vir 5 en die kothuis het slaapplek vir 2. Die huis het 2 slaapkamers met 2 dubbelbeddens ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Our Bush House bied gerieflike selfsorgverblyf in Haenertsbrug. Die verblyf is in 'n rustige omgewing waar gaste die stilte van die bos en 9,8 ha-natuur kan geniet. Die huis se meubels is uit roumateriaal soos hout...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Copperwing skuil op 'n heuwel 1 km buite Haenertsburg en bied 'n rustige toevlugsoord met uitsigte op die Magoebaskloof-berge. Die gastehuis is die ideale wegbreekplek vir diegene wat mal is oor voetslaan en voëlky...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Oord in Limpopo

Tshinakie Family Resort Makgeng is 'n gesins-oord in Makgeng in Limpopo. Dis naby Polokwane en is die ideale basis waarvandaan gaste die plaaslike landmerke kan verken en die natuurskoon geniet. Verblyf word in se...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Limpopo

SleepOver Moria bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf naby Moria in Limpopo, ongeveer 25 km van Polokwane af. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in 2-Enkelbed, Dubb...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Vallei van die Olifante, Limpopo

Mulati Luxury Safari Camp is 'n egte Afrika-safarikamp 14 km buite Gravelotte in Limpopo. Dié safarikamp is gebou op die grasserige oewer van 'n watergat wat deur die Mulati-rivier aangevul word en is in die skadu ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Laeveld, Limpopo

Lalapanzi is 'n hotel in die ou Engelse Tudor-styl. Dit is oorspronklik gebou in 1947 en is geleë in die wild- en beesboerdery-streek van Bandelierskop, slegs 28 km suid van die Soutpansberge. Dit is die mees kenme...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 286 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]