Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Umgeni Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Umgeni Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umgeni Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Umgeni Hospital

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Howick, KwaZulu-Natal

Home from Home is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Howick. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en dis 'n entjie se ry vanaf verskeie sport- en trouvenues in die area. Die semi-selfsorgwoonstel is volle...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, Natalse Middellande

Sunbird Guest House bied kamers wat goed ingerig is en tuisgemaakte etes. Gaste kan ontbyt nuttig in ons unieke gazebo wat weggesteek is in ons pragtige tuin, of onder die skadu van die reuse bome op ons groot perse...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

Nutmeg Guesthouse is in Howick geleë en is die ideale bestemming as jy die Middellande wil verken. Ons bied selfsorg- en B&B-akkommodasie vir sakereisigers en vakansiegangers. Geriewe op die perseel sluit 'n verfri...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, Merrivale Heights

Meander In is in die hartjie van KwaZulu-Natal se Midlands en is ideaal vir gaste wat van die rumoer van die stad af wil ontsnap. Die gashere, John en Sue, bied 'n warm, vriendelike en ontspanne atmosfeer. Meander...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Froggy Hollow is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se kleinhoewe aan die buitewyke van Howick. Dit spog met 'n plattelandse atmosfeer met 'n rivier, dammetjie, veekampies en 'n paar plaasdiere. Howick is in die har...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, Natalse Middellande

Biggy Best Cottages is op parkagtige gronde van ongeveer 1 en 'n halwe hektaar met volop voëllewe geleë. Die kothuise is in Howick en bied selfsorg- en B&B-akkommodasie. Die akkommodasie wissel van selfsorgkothui...

10% af Winteraanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, Natalse Middellande

Overnight Accommodation bied 2 selfsorg-eenhede in Howick, die poort na die Midlands Meander. Ons is naby die Howick Valle, Midmar Dam en Umgeni Natuurreservaat en verskeie restaurante en gholfbane geleë. Ons is ne...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, Natalse Middellande

Azalea B&B bied 3-ster-verblyf in 'n lieflike tuin. Ons is trots op die gerieflikheid van ons eenhede en die hartlike gasvryheid van ons personeel. Die B&B is in Howick geleë ? die ideale stilhouplek tussen Johanne...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, Natalse Middellande

Devonshire Place is 'n privaat, selfsorg-eenheid op dieselfde eiendom as die eienaar se huis in Howick, KwaZulu-Natal. Die eenheid is ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Verblyf word in 2 eenhede gebied naamlik ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, Natalse Middellande

The Green Lantern Cottage bied 2 veilige selfsorg-eenhede op die eienaar se lowerryke perseel in Howick. Die eiendom het die ideale ligging net 'n paar minute se ry van winkels en kroeë af. The Green Lantern House...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1937 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]