Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Umphumulo Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Umphumulo Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umphumulo Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Umphumulo Hospital

Vanaf
R208
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordkus, KwaZulu-Natal

Wellvale Resort bied volledig toegeruste selfsorgverblyf aan die gewilde Dolfynkus wat topklas, omgewingsvriendelike toerisme bevorder. Dit grens aan die Mvotirivier en spog met asemrowende uitsigte op die Nsikenibe...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordkus, KwaZulu-Natal

Kearsney Manor is op 'n oorspronklike suikerlandgoed geleë, naby Stanger in die KwaDukuza-distrik. Kearsney Manor is 'n ou Engelse herehuis wat in die laat 1800’s deur Heer James Liege Hulett gebou is. Hierdie on...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kwadukuza, Noordkus

Relax Inn is in die rustige, boomryke woonbuurt Newtown in die bekoorlike dorpie Kwadukuza geleë. Die B&B is net 'n entjie se ry van die strand en gholfbaan af. Relax Inn het 4 slaapkamers wat individueel opgemaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordkus, KwaZulu-Natal

Chantilly Resort is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal naby die dorpie Zinkwazi Beach geleë. Chantilly was eers 'n ou woning en was deel van die Victoria-distrik en dis onlangs omskep in 'n oord. Die oord is geleë...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Mandini, Tugela

The Plover B&B word deur die eienaars bestuur en is geskoei op sakereisigers en vakansiegangers. Ons is in Mandeni aan die oewer van die Tugelarivier geleë. Ons is net 15 km vanaf die naaste strand by die Tugelariv...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

Dolphin Coast Retreat is 'n moderne woonstel in 'n veilige kompleks in Tinley Manor, 'n stil dorpie wat 19 km van Ballito en 32 km van King Shaka Internasionale Lughawe af is. Dié prentjiemooi area is die ideale be...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR975
R878
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

Dié moderne eenheid is in die noorde van Ballito in die Palm Lakes Family Estate en teen die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geleë. Dis ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na moderne en luukse verbly...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordkus, KwaZulu-Natal

Bunker's View bied verblyf op Prince's Grant Gholflandgoed aan die Noordkus van KwaZulu-Natal en 'n uitsig oor die Indiese Oseaan en die Mdlotanerivier. Dié rivier het baie vis en daar is 'n groot verskeidenheid vo...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordkus, KwaZulu-Natal

Prince's Grant Golf Estate Blink Bonnie 67 is in Kwadukuza en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende wat smag na 'n rustige wegbreek. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en bied verblyf aan 8 gaste. Di...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Noordkus, KwaZulu-Natal

Prince's Grant Golf Estate 55 is 'n selfsorgvakansiehuis wat op 'n eksklusiewe gholflandgoed in New Guelderland in KwaZulu-Natal geleë is. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n apart...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1563 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]