Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy University Of Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby University Of Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van University Of Limpopo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby University Of Limpopo

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Mountain Fly Fishing is gevestig op 'n plaas van 300 hektaar by die oorsprong van 'n bergstroom met asemrowende uitsigte. Die beeldskone Magoebaskloof-Haenertsburg-area van Limpopo is een van die land se bewaarde sk...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dalmada AH, Limpopo

The Village Inn bied verblyf op 'n stil kleinhoewe in die bos aan die buitewyke van Polokwane op die Tzaneen-pad. The Cottage is 'n gerieflike, ruim eenheid met 1 slaapkamer vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-be...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dalmada AH, Limpopo

Eltasha Guesthouse is in die plattelandagtige Dalmada net buite Polokwane in Limpopo geleë. Dis sowat 7 km vanaf die Savanna Mall, 21 km vanaf die Universiteit van Limpopo by Turfloop en langs die R71 na Tzaneen. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Dalmada AH, Limpopo

Palms Inn Guesthouse bied verblyf in Dalmada AH, Polokwane. Dit is ongeveer 10 km van die middedorp af. Verblyf is beskikbaar in 15 kamers wat individueel versier is. Die kamers het óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbel...

Vanaf
R518
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dalmada AH, Limpopo

Destiny Inn bied privaat oornagverblyf op Hoewe 136, Dalmada, naby Polokwane (Pietersburg) op die R71 op pad na Tzaneen. Ons het verblyfopsies om alle begrotings te pas. Verblyf word gebied in executive of standaa...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Silver Mist Resort is naby Haenertsburg en ideaal vir 'n gesinsvakansie, oornagverblyf of 'n sakebesoek. Daar is selfsorg-chalets met uitsigte oor die dam en 3 tentkampe. Die chalets het slaapplek vir 2 tot 5 en pr...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Die lieflike Yellow Wood is op 'n kleinhoewe net 'n entjie vanaf Haenertsburg geleë. Yellow Wood bied aan gaste privaatheid, stilte, pragtige uitsigte en die opsie om in die Yellow Wood-eenheid of die Hilltop-eenh...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Boscobel Cottages is tussen die beeldskone, welige berge en strome van Magoebaskloof geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 3 knus grasdak-kothuise met die mooiste grasperke. Die kothuise is lekker priv...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Polokwane, Limpopo

Makarios Lodge, Wedding & Conference Venue is 10 km buite Polokwane in die Myngenoegen-omgewing. Dié lodge is in 'n ryk geskiedkundige omgewing en daguitstappies kan vooraf teen ekstra koste gere1%l word, soos wa...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Haenertsburg, Limpopo

Storm Lilly Inn bied gerieflike verblyf in 'n kamer wat bekoorlik en stylvol ingerig is. Dis op 'n 8,8 hektaar-plaas in die pragtige Haenertsburg-omgewing, sowat 3 km van die dorp af, geleë. Daar is 2 eenhede. Een...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 252 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]