Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy University Of Pretoria besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby University Of Pretoria.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van University Of Pretoria akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby University Of Pretoria

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

"Gaste is nie van my afhanklik nie - ek is afhanklik van hulle. Gaste onderbreek nie die werk nie, hulle is die doel my van werk. Ek doen nie die gaste 'n guns deur hulle te bedien nie, hulle doen my 'n guns deur my...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

"Bwelani" is 'n Chichewa-woord ('n inheemse taal wat vryelik in Malawi gepraat word) wat beteken "sluit aan by ons / jy is welkom". Bwelani is 'n luukse gastehuis in Brooklyn - 'n eksklusiewe voorstad van Pretoria ...

Vanaf
R1 305
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hatfield, Pretoria

Fortis Hotel Manor is sentraal in Pretoria geleë en net 'n paar meter vanaf die Hatfield Gautreinstasie, Universiteit van Pretoria en Hatfield se vermaaklikheidskern. Dit is stapafstand van Loftus Versfeld, 5 km va...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

About Guest Lodge bied moderne, kontemporêre akkommodasie in die hartjie van Brooklyn, Pretoria. Die lodge is slegs 2 blokke vanaf die hoofingang van die Universiteit van Pretoria, binne stapafstand van Loftusstad...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria SSB, Pretoria

Brooks B&B is in Brooklyn in Pretoria geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinne. Die verblyf bestaan uit 3 stylvolle slaapkamers met hoë plafonne en antieke houtvloe...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

Osborne House is 'n Edwardiaanse herehuis wat uit 1904 dateer. Dié huis is pragtig opgeknap en is in die lowerryke Brooklyn-woonbuurt op die randjie van Pretoria se middestad geleë. Dié gastehuis se gekunsteldhei...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 750
R1 225
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Brooklyn, Pretoria

IQ Brooklyn is in 'n veilige kompleks in Brooklyn, Pretoria geleë. Dié moderne woonstel het slaapplek vir 3 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dub...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Brooklyn, Pretoria

IQ Brooklyn is is ’n selfsorg-eenheid in ’n sekuriteitskompleks in Brooklyn, Pretoria. Die eenheid het 2 slaapkamers wat slaapplek vir 4 gaste het. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkame...

15% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR520
R442
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

Guesthouse @ 31 Murray bied gasteverblyf in Brooklyn, Pretoria. Die gastehuis is ideaal geleë, 700 m van die Universiteit van Pretoria af en naby ander geriewe in die omgewing. Verblyf by Guesthouse @ 31 Murray b...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sunnyside, Clydesdale

Oorkant Loftus @ Kirkness Street bied selfsorgverblyf in 'n deel van Sunnyside in Pretoria-Oos, reg oorkant die welbekende Loftus Versfeld Sportstadion. Akkommodasie word aangebied in selfsorg-eenhede wat geriefli...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2340 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]