Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy University Of South Africa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby University Of South Africa.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van University Of South Africa akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby University Of South Africa

35% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R618
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Bruna's Italian Olivio Apartment is 'n smaakvolle woonstel bo die eienaar se huis, en bied 'n uitsig oor Pretoria en die Magaliesberge. Die woonstel is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie, en het 'n privaat in...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

186Ridge is 'n selfsorg-tuinwoonstel aan die buitewyke van die statige, ou voorstad Muckleneuk, en dis stapafstand vanaf UNISA. Ons is slegs 'n paar minute van die sentrale sakekern af, tog is die area vreedsaam en ...

15% af Aanbod!
VanafR2 100
R1 785
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Illyria House Boutique Hotel and Spa bied 'n betowerende, koloniale ervaring en gaste betree 'n romantiese sprokieswêreld agter smeeysterhekke en word begroet deur diensknegte in wit handskoene. Klassieke musiek, a...

Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Muckleneuk

TreeTops & Treats Guest House bied heerlike vierster-akkommodasie in die middel van Pretoria en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Die gastehuis bied 'n aangename atmosfeer, gasvryheid van topgehalte en...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Muckleneuk Manor is 'n boetiek-gastehuis in privaat besit wat in die lowerryke voorstad Muckleneuk in Pretoria geleë is. Dit is 'n stil, rustige plek naby Pretoria se sakekern. Die gastehuis het 7 slaapkamers waa...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR980
R784
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

Huis Sandrock is in Muckleneuk in Pretoria geleë en bied luukse gehalteverblyf in 'n selfsorgwoonstel. Die woonstel staan apart van die hoofhuis en bied pragtige uitsigte oor Pretoria en die Uniegebou. Die huis is ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

24/7 on Celliers is in die lowerryke buurt, Muckleneuk, in Pretoria geleë. Dit is net sowat 800 m van UNISA se kampus, 300 m van Zuid-Afrikaans Hospitaal en 4 km van Brooklyn Mall af. Verblyf by 24/7 on Celliers ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Frangipani Guest Cottage is in die lowerryke woonbuurt Muckleneuk, Pretoria. Die kothuis is gerieflik en het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n kombuisie en 'n aparte badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Muckleneuk Guest House is 'n luukse gastehuis in die boomryke voorstad Muckleneuk in Pretoria. Die gastehuis is naby aan die hart van Pretoria, die sentrale sakegebied. Die verblyf bied maklike toegang tot die O.R. ...

Vanaf
R280
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

La Peregrina Gastehuis is in die stil woonbuurt Muckleneuk in Pretoria geleë. Verblyf word gebied in 2 gastekamers, 1 enkel- en 1 dubbelkamer. Die dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed, privaat buitedeur en 'n en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2345 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]