Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy University Of Venda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby University Of Venda.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van University Of Venda akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby University Of Venda

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Thohoyandou, Limpopo

Masili Guesthouse bied gastekamers in die dorpie Sibasa sowat 5 km van sentraal-Thohoyandou af. Ons bied 9 individuele kamers met 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-b...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Thohoyandou, Limpopo

Anisa Guest House is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied egte gasvryheid met 'n Afrika-styl. Die gastehuis is in 'n rustige omgewing in Thohoyandou Blok Q. Dis naby die dorp, winkelsentrums, besig...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Thohoyandou, Limpopo

Vhafamadi B&B is 'n gastehuis in die Makwarela "township", slegs 'n paar kilometer vanaf Thohoyandou se middestad. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie of sakewegbreek. ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

Fundudzi Cultural Camp is in die hartjie van die tradisionele Venda-omgewing aan die voet van die Luanameberge geleë. Dit is net bo die dorpie Mukumbani wat die ideale bestemming is as jy die streek se heilige plek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Levubu, Makhado

Lalani Lodge bied billike verblyf in 'n prentjiemooi vallei 45 km vanaf Louis Trichardt in Limpopo. Die plaas 'n rustige wegbreek in die middel van asemrowende natuurskoon met 'n fantastiese uitsig op die Soutpansbe...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Limpopo

Hippo Park Lodge bied gerieflike kamers naby Makhado. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetkamer bedien e...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Makhado, Limpopo

Levubu Junction is op die R524 tussen Louis Trichardt en Thohoyandou geleë en bied bekostigbare en veilige verblyf in die lowerryke Levubu-vallei. Dis ideaal vir diegene wat die omgewing wil verken of net wil oorna...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
B&B in Limpopo

Vakhusi Bed and Breakfast is in die lieflike dorp Malamulele geleë - 'n klein, bekoorlike en gewilde dorp as gevolg van sy gerieflike ligging vir gaste wat na of vanaf die Krugerwildtuin reis. Verbly word in 9 gas...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Makhado, Limpopo

Softwaters Farm is teen die Soutpansbergreeks geleë, aan die voet van die Luondo-berg. Dit is ongeveer 26 km oos van Louis Trichardt af, en 110 km wes vanaf die Krugerwildtuin se Punda Maria-hek. Softwaters is 'n ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Makhado, Limpopo

The Plaas Guest House is op 'n vreedsame plaas in 'n lowerryke vallei tussen die Soutpansberge se voorheuwels. Daar is 4 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 3 en sui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 115 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]