Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy University Of Zululand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby University Of Zululand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van University Of Zululand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby University Of Zululand

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Empangeni, Grantham Park

Fiddlewood Place is 'n gastehuis op die eienaar se perseel in Empangeni. Die verblyf is geskik vir sakereisigers, kontrakteurs, vakansiegangers en oornaggaste. Die gastehuis bied verblyf in 3 slaapkamers met hul e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Empangeni, Grantham Park

Your Resting Place Empangeni is 'n gerieflike huis in 'n stil buurt in Empangeni. Dié gastehuis bied 3 slaapkamers. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Twee van die 3...

Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panorama, Empangeni

Dié pragtige gastehuis is met 'n Afrika-styl versier en bied gasvryheid van hoogstaande gehalte. Dit is in 'n stil en rustige deel van Panorama Hill geleë en verseker 'n heerlike ervaring. Of jy op soek is na 'n o...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama, Empangeni

Dit is 'n ware Bed en Ontbyt. In ander woorde, jy bly in my huis. Dit is nie 'n herberg of 'n lodge nie, maar 'n huis waar jy altyd in staat sal wees om te ontspan en waar jou privaatheid, veiligheid en welsyn ons d...

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
B&B in Empangeni, Zululand

Bernevece Bed & Breakfast is in die hartjie van Empangeni in KwaZulu-Natal geleë. Dié gastehuis bied 'n gemaklike rusplek vir sake- en ontspanningsreisigers. Verblyf word gebied in 5 kontemporêre suites met Afr...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Empangeni, Inyala Park

Nyala Park Inn bied gasteverblyf in die stil woonbuurt Nyala Park in Empangeni. Die gastekamer is met Afrika-dekor versier en het sy eie privaat ingang. Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingro...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Mtunzini, Zululand

Mtunzini-on-the-green is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die hartjie van Mtunzini. Dié woonstel is geleë in 'n welige, stil omgewing en spog met 'n pragtige tuin en 'n gedeeltelike see-uitsig. Die woonstel kan as ...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mtunzini, Zululand

Oliver's Bed and Breakfast is in Mtunzini, 'n kusdorpie aan die KwaZulu-Natalse kus, sowat 140 km noord van Durban. Die span hier by Oliver's staan gereed om jou met ope arms te verwelkom sodat jy jou spoedig hier k...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mtunzini, Zululand

Die Zululand Country Lodge is 'n gastehuis wat luukse akkommodasie vir tot 14 gaste bied en geleë is in die skilderagtige Mtunzini Village, 'n sub-tropiese paradys met ongerepte strande, ongerepte inheemse woude in...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Empangeni, Noordsig

Amacebo Lodge is in Empangeni geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis. Dié gastehuis se ligging bied toegang tot die middedorp met verskeie winkels en restaurante. Daar is verblyf in 7 slaapkamers. 4 sl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 750 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]