Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy V&A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby V&A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van V&A Waterfront akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby V&A Waterfront

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Die Portswood is langsaan sy suster-hotel, The Commodore Hotel, geleë. Dit is in die besige V&A Waterfront en ons bied voortreflike verblyf, uitmuntende kookkuns en wêreldklas-diens. Die Portswood is deel van Kaap...

Vanaf
R4 499
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Penrith 204 is op 'n residensiële landgoed, The Marina, wat met uitstekende sekuriteit en toegangsbeheer spog. Die landgoed is in die V&A Waterfront, een van Afrika se gewildste bestemmings en die tuiste van die o...

Vanaf
R4 499
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Pembroke 203 is in die veilige Marina-landgoed met toegangsbeheer geleë. Dit skuil in die V&A Waterfront en bied uitstekende uitsigte oor die seiljaghawe, die V&A Waterfront en op Tafelberg. Die moderne woonstel o...

Vanaf
R4 499
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in V & A Waterfront, De Waterkant

Penrith 004 is ’n luukse woonstel vir 6 gaste in die V&A Waterfront en bied lieflike uitsigte oor die marina en seiljagte. Hierdie woonstel op die grondverdieping het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 3 ...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, De Waterkant

Radisson Red V & A Waterfront bied B&B-verblyf vir ontspannings- of sakereisigers, en is in die Silo-distrik van die V&A Waterfront in Kaapstad. Die hotel spog met pragtige uitsigte op Tafelberg en oor die omgewing,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 080
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Waterfront Village is teen die water in die prentjiemooi marina van die V&A Waterfront geleë. Dit is langs die Cape Grace Hotel en die One&Only en bied die luukse van 'n hotel met die vryheid van superieure woonste...

Vanaf
R2 280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Lawhill Luxury Apartments bied luukse selfsorgwoonstelle in die V&A Waterfront wat in die hartjie van die stad se geskiedkundige hawe geleë is. Die woonstelle is privaat, maar is tog stapafstand van die Waterfront ...

10% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment is in die Marina Residential Apartments geleë en naby die beste fynproewerrestaurante en opwindende naglewe wat Kaapstad het. Die luukse en gerieflik hoekwoonstel het 'n st...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Waterfront Stays 102 is 'n luukse woonstel in die Altmore-kompleks reg langs die water in die hartjie van die V&A Waterfront in Kaapstad. Die Altmore-kompleks is tussen die 5-ster-hotel, The One and Only, en die Cap...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Waterfront Stays 109 is 'n luukse woonstel in die veilige Juliette-kompleks op die waterrand in die hartjie van Kaapstad se V&A Waterfront. Die Juliette-kompleks is tussen die 5-ster One and Only Hotel en die Cape G...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 4336 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]