Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Wacky Wine Weekend besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Wacky Wine Weekend.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wacky Wine Weekend akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Wacky Wine Weekend

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

Merlot Manor Guesthouse is in 2015 opgeknap en is nou 'n pragtige gastehuis in die hartjie van Robertson naby al die geriewe, maar tog in 'n stil keeromstraat sodat gaste die rus en vrede kan geniet wat die plattela...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

18 on Adderley is 'n selfsorgkothuis in Robertson in die Wes-Kaap wat rustige gehalteverblyf in 'n dorpie propvol geskiedenis en goeie wyn bied. Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer en het slaapplek vir tot ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

Stay @ Adderley 16 is 'n selfsorgkothuis in Robertson in die Wes-Kaap, en bied rustige en gehalte-verblyf in 'n dorpie vol geskiedenis en goeie wyn. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkame...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

@ Hope 13 is 'n selfsorgkothuis in Robertson, Wes-Kaap, en bied gehalte verblyf in 'n dorp met 'n ryk geskiedenis en goeie wyn. Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, en daar is 2 badkamers. Beddegoed...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

Grace Cottage is op die eienaar se perseel in die prentjiemooi dorp Robertson geleë. Dié dorp is op die gewilde Kaapse Roete 62 en word omring deur die Langebergberge, pragtige valleie, eindelose wingerd en plase....

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Robertson, Kaapse Roete 62

LemonTree House is 'n gastehuis in 'n ou dorpshuis in die hartjie van Robertson. Dit is in 'n tuin van 'n halwe hektaar groot geleë, met groot, ou pekanneutbome, eikebome en blomtuine. Dit skep 'n koel, groen lusho...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

PJs & Popcorn is in Robertson geleë, bekend as die vallei van wyn en rose, en bied verblyf in 3 kamers met lugversorging en 1 tuinkothuis. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 'n dubbelbed en een van die kamers ...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

GuBas de Hoek - Meet Eat Sleep is in Robertson op die gewilde Roete 62 geleë. Die gastehuis is eko-vriendelik en word deur die eienaar bestuur. Die verblyf word in 8 B&B-kamers en 2 selfsorg-eenhede aangebied en g...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

GuBas de Hoek - Meet Eat Sleep - 16 White House is in Robertson langs die bekende R62. Verblyf is beskikbaar in 'n huis en 'n tuinkothuis en kan apart bespreek word. Beide die huis en kothuis is goed toegerus vir ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

2 on White is in die prentjiemooi dorp Robertson geleë - dit word gereeld as die vallei van wyn en rose beskou. Die dorp is op die gewilde Kaapse Roete 62 geleë en omring deur die Langeberge, pragtige vallei, eind...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2268 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za