Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Waterberg Wilderness Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Waterberg Wilderness Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterberg Wilderness Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Waterberg Wilderness Reserve

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waterberg, Limpopo

Baobab Game Ranch is op 'n plaas 37 km vanaf Mokopane geleë. Verblyf word in 3 chalets met 'n gemeenskaplike kombuis, 'n sitkamer met 'n TV en volledige DStv, 'n swembad en 'n braai-area aangebied. Wildritte en v...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Waterberg, Limpopo

Lady Africa Bush Lodge is op 'n privaat wildsplaas in Sterkrivier in die Mokopane-gebied geleë. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike bosverblyf. Lady Africa Bush Lodge bied verblyf in 4 safar...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mokopane, Limpopo

Seba Cottages bied verblyf in Mokopane/Potgietersrust.. Die kamers is gerieflik en skep 'n heerlike atmosfeer. Elke selfsorg-eenheid het 'n TV, lugversorging, verwarmer en kombuisie wat toegerus is. Die eenhede wor...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Chroom Park, Mokopane

Oryx Bed and Breakfast is in Mokopane en is ideaal vir sakereisigers en gaste wat die omgewing wil verken voor hulle na die Krugerwildtuin, Botswana of Zimbabwe reis. Dié gastehuis het 4 kamers met slaapplek vir ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Chroom Park, Mokopane

The Swallows is 'n bekoorlike gastehuis in 'n stil woonbuurt in Mokopane. Die dorp is in die Waterberg-streek geleë, 'n betowerende landskap met grootliks onontdekte uitsigte op die berge, diep klowe, antieke rotsk...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Mokopane, Protea Park

Budget Accommodations Monthly Rentals is in Mokopane geleë. Ons bied baie bekostigbare akkommodasie wat ideaal is vir kontrakteurs en langtermyn, tydelike huurders. Ons bied ’n volledig gemeubileerde tweeslaapka...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mokopane, Protea Park

Mokopane B&B 82 is in die Bosveld-dorpie Mokopane en is ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin of die grens. Verblyf word in 8 slaapkamers gebied wat elkeen 'n dubbelbed of enkelbeddens het. Elke kamer het t...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chroom Park, Mokopane

Bosveld Le Plek bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde gastekamer. Die gastehuis is in Chroompark, Mokopane, geleë. Ons nooi jou uit om die ontspannende, vreedsame klanke van die bosveld hier t...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mokopane, Limpopo

theDOORSinn is in Mokopane in die hartjie van Limpopo geleë. Dié gastehuis is op 'n groot perseel in 'n woonbuurt met groot bome, 'n pragtige tuin, groot swembad en lapa. Daar is 15 kamers met lugversorging en e...

Vanaf
R794
per nag (plek vir 1)
B&B in Mokopane, Limpopo

Odelia Guest House is in die rustige en gesogte woonbuurt van Mokopane. Die dorp is in die Waterberg-streek geleë, 'n bekoorlike landskap van onontdekte berguitsigte, diep klowe, antieke rotskuns, deursigtige strom...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 405 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za