Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy West Coast National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby West Coast National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Coast National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby West Coast National Park

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Duinepos Chalets is ‘n toevlugsoord vir voëlkykers en natuurliefhebbers. Hierdie bekoorlike chalets is in die Weskus Nasionale Park, 15 km vanaf die Langebaan-strandmeer en 17 km vanaf Langebaan se middedorp. Die...

Vanaf
R3 338
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

SANParks Van Breda Cottage is in die Weskus Nasionale Park geleë, net 'n klein entjie se ry van Kaapstad af. Met so 'n ligging langs die blou strandmeer, wit duine, skaars fynbos, groen vleilande en eindelose brand...

Vanaf
R1 692
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

SANParks Steytler Cottage is in die Weskus Nasionale Park, 'n kort entjie se ry van Kaapstad af. Daar is wit sandduine, skaars fynbos, 'n potblou strandmeer, groen vleiland en rollende branders wat 'n treffende natu...

Vanaf
R3 338
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

SANParks Abrahamskraal Cottage is in die Weskus Nasionale Park geleë. Dis net 'n entjie se ry vanaf Kaapstad. 'n Helderblou strandmeer vorm die park se agtergrond en steek pragtig af teen die duine, fynbos, groen v...

Vanaf
R2 267
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Weskus, Langebaan

SANParks Jo-Anne's Cottages is in die Weskus Nasionale Park, net 'n entjie se ry van Kaapstad af. Dié park langs die see bied 'n strandmeer, duine, rare fynbos, vleilande en lieflike branders. Gaste wat lief is vir...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Kraalbaai Luukse Huisbote is in die SANParks Weskus Nasionale Park in Langebaan. In dié huisbote kan gaste ervaar hoe dit voel om op die water te bly. Die ongelooflike uitsigte oor die strandmeer en die natuur reg ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Vista Del Mar is 'n pragtige tweeslaapkamer-eenheid in Langebaan. Alhoewel die eenheid deel is van die hoofhuis is die ingang privaat en die woonstel self ook baie privaat. Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gast...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Myburgh Park, Langebaan

Park View is 'n gastehuis naby Langebaan se strandmeer en hoofstrand. Die bekoorlike strandmeer-dorpie is die ideale basis vanwaar die Weskus en die omliggende besienswaardighede verken kan word. Verblyf is in 2 s...

Vanaf
R1 383
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Birds View is 'n dupleks wat in Langebaan geleë is en bied 'n lieflike uitsig oor Langebaan met asemrowende uitsigte oor die strandmeer en Saldanhabaai. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Myburgh Park, Langebaan

Pumpkin House bied gerieflike en kunstige oornagverblyf in Langebaan, 'n pragtige kusdorpie aan die Weskus. Dit is ideaal vir sportliefhebbers, veral vir vlieërbranderryers. Ons het 3 bekoorlike slaapkamers, elkee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 3755 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za