Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Western Deep Levels Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Western Deep Levels Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Western Deep Levels Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Western Deep Levels Hospital

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Gauteng

Tree Fern Guesthouse is ideaal geleë in die rustige dorpie, Fochville se hoofstraat. Die gastehuis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n middel-van-die-week-wegbreek of 'n rustige naweek weg van die stad se ge...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Gauteng

Casita Selati Guesthouse is in Fochville en bied lieflike kamers met slaapplek vir 17 gaste. Die dubbelverdieping-gastehuis bied kamers wat enkel-, dubbel- of koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n privaat badk...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Gauteng

Direen's Cottage is op 'n werkende plaas geskuil op die buitewyke van Fochville, 'n bekoorlike dorpie in Gauteng. Fochville is hoofsaaklik bekend as 'n landbou- en myndorp en spog met 'n verskeidenheid Sotho-Tswana ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Gauteng

Losberg Lodge is 'n wildlodge op 'n privaat plaas, net 10 km vanaf Fochville in Gauteng. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir 'n wegbreek. Dié lodge is ideaal vir sakelui en vakansiegang...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Gauteng

Lekkerkry Game Farm bied gerieflike akkommodasie in die beeldskone bosveld met verskeie wildsoorte wat vrylik rondloop. Die wildplaas is sentraal geleë 80 km van Johannesburg af, 40 km van Potchefstroom af, 50 km v...

Vanaf
R3 840
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Gauteng

Bosvark Inn Game Farm bied gerieflike akkommodasie in die beeldskone bosveld met verskeie wildsoorte wat vrylik rondloop. Die wildplaas is sentraal geleë 80 km van Johannesburg af, 40 km van Potchefstroom af, 50 km...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Gauteng

Klipdrift Dam Vakansie Oord bied 'n veilige en ontspanne wegbreek aan vriende en familie langs die Klipdriftdam. Dié oord bied verblyf in chalets met slaapplek vir 4 tot 6 gaste. Die eenhede het dubbelbeddens, enk...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Turffontein Farm is op 'n 2500 ha-plaas sowat 30 km van Potchefstroom af. Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningi...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

SeMoer is 'n eksklusiewe bestemming ongeveer 35-minute se ry vanaf Potchefstroom in Noord-Wes. Die huis vorm deel van 'n plaas wat 2500 hektaar groot is, waar gaste die stilte en rustigheid van die omgewing kan geni...

Vanaf
R1 940
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Gauteng

Rose Cottage is 'n pragtige selfsorg-plaaskothuis. Dit bied 'n rustige plattelandse wegbreek naby die gesin wat op die plaas woon. Die plaas is op die R41-roete net 18 km vanaf Carletonville en 20 km vanaf Randfonte...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 2007 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za