Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Wild Waters Fun Park, Plett besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Wild Waters Fun Park, Plett.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wild Waters Fun Park, Plett akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Wild Waters Fun Park, Plett

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR790
R672
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Birdhaven, Johannesburg

Melrose Executive Suite bied moderne, luukse selfsorg-woonstelle wat ideaal is vir langtermynverblyf. Die woonstelle is in Melrose oorkant 'n voëlpark. Dis 'n gerieflike basis vir 'n sakereisiger wat daagliks moet ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Melrose Noord, Johannesburg

The Peech Hotel is in Melrose, 'n luukse buurt in Johannesburg geleë. Johannesburg is die grootste stad in Suid-Afrika en bekend vir geskiedkundige museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Di...

Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Oaklands

Abbotsford House is in die voorstad Abbotsford in Johannesburg geleë. Dis naby Melrose Arch, Rosebank, die Wanderers-klub, Norwood, Houghton en Waverley. Die gastehuis het 4 lugtige en ruim kamers. Alle kamers is...

Vanaf
R1 644
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Melrose Noord, Johannesburg

Villa Moyal is in die luukse woonbuurt Melrose in Johannesburg binne loopafstand van Melrose Arch Mall af geleë. Ons is ook net 15 minute vanaf Suid-Afrika se sake- en inkopiekern, Sandton City. Villa Moyal is ten ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melrose Noord, Johannesburg

Premiere Classe Hotel Apartments is gerieflik geleë tussen Rosebank en Sandton, met maklike toegang tot albei die Gautrainstasies. Die hotel is ook naby die hoofweë en is dus ideaal vir sakereisigers wat in die ha...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Oaklands

Oaklands Pied A Terre is 'n bekoorlike ateljee op 'n privaat perseel. Die ateljee is heeltemal apart van die hoofhuis. Dit is in Oaklands, Johannesburg, lekker naby 'n park, gimnasium, restaurante, Melrose Arch, Ros...

Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Johannesburg

Ten Stirling B&B is in mooi versorgde tuine in die voorstad Waverley in Johannesburg. Dis 'n gerieflike ligging vir diegene wat die stad moet besoek, ongeag vir sake, sport of ontspanning. Verblyf is beskikbaar in ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melrose, Johannesburg

Melrose Place Guest Lodge bied verblyf aan resigers wat naby vername sakesentrums en die Wanderers Krieketstadion is. Die hartlike gasvryheid en aandag aan detail sal jou behoorlik tuis laat voel. Die verblyf word...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo, Johannesburg

245 on Oxford is in Illovo, Johannesburg, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié ateljeewoonstel...

Vanaf
R3 340
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melrose, Rosebank

The Winston Hotel is in Melrose Estate in Johannesburg. Dié stad is veral bekend vir sy geskiedenis, museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n sm...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2463 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za