Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Willowmore Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Willowmore Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Willowmore Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Willowmore Hospital

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Willowmore, Baviaanskloof Ingang

Lapidaria is 'n pragtige gastehuis in Willowmore wat verblyf in groot kamers bied met 'n outydse gevoel. Gaste het 'n keuse van kamers met lugversorging wat slaapplek bied aan 2 tot 3 gaste. Die kamers het enkel- o...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Willowmore, Baviaanskloof Ingang

Villa d'Lockyer is 'n lieflike lodge in Willowmore, gerieflik geleë op die N9 tussen Graaff-Reinet en George in die hartjie van die Klein Karoo. Villa d'Lockyer se verblyf is selfsorg of B&B. Ons het 'n spyskaar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Willowmore, Baviaanskloof Ingang

Royal Hotel het 'n ryk geskiedenis en bied 'n tradisionele atmosfeer en ouwêreldse bekoring in die dorpie Willowmore. Dit is ideaal vir moeë reisigers wat op soek is na gemaklike verblyf. Daar is 12 kamers waarva...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Willowmore, Baviaanskloof Ingang

Rika se B&B is geleë in die middel van die Karoo-dorpie, Willowmore. Jy sal dit vind net soos jy afdraai van die hoofstraat af. Die dorpie is die ideale oornagplek indien jy op pad is na George, Mosselbaai of Wilde...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Willowmore, Baviaanskloof Ingang

Jumper's Place bied gerieflike rugsakverblyf in Willowmore in die Oos-Kaap, en is bekend vir hartlike gasvryheid. Dit is naby motorfiets- en 4x4-avontuurroetes en bied gerieflike verblyf wat lyk soos rugasakreisiger...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Willowmore, Baviaanskloof Ingang

Kom vind meer uit oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis in dié historiese gebou met Victoriaanse meubels, ouwêreldse sjarme en onoortreflike gasvryheid. Die gastehuis is smaakvol gemeubileer met antiekmeubels en 'n ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Willowmore, Karoo

Finchley Farm Cottages is 3 km buite die dorpie Willowmore op 'n skaapplaas geleë. Daar is 'n paar kort staproetes vir dié wat 'n bietjie bene wil strek, of vir die meer ervare stapper wat Aasvoëlberg kan uitklim...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Willowmore, Baviaanskloof Ingang

Keurfontein Country House is op die N9 tussen Willowmore en Uniondale. Dit is maklik bereikbaar van die hoofpad af en dit is die ideale plek om te oornag tussen die Tuinroete en Gauteng. Gaste kan kies tussen 1 van...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suid-Kaap, Willowmore

Verberg Herberg Inn is in 'n rustige vallei van plase net 45 km vanaf Uniondale en 15 km van die Baviaansvallei af geleë. Die verwelkomende gasteplaas lê tussen Uniondale en Willowmore en is die ideale wegspringpu...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Willowmore, Baviaanskloof

Vaalwater bied 'n keuse van selfsorgverblyf of kampgeriewe in hul boskamp. Ons is op die Vaalwaterpad tussen Uniondale en Baviaanskloof geleë. Dié ligging is ideaal vir besoekers aan die omgewing aangesien ons sle...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1009 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za