Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Winterveld Festival besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Winterveld Festival.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Winterveld Festival akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Winterveld Festival

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Steelpoort, Limpopo

Sophia Guesthouse is in die myndorpie, Steelpoort, minder as 20 km vanaf Burgersfort geleë. Dié gastehuis is naby die middedorp en word via die R555 vanaf Lydenburg of Polokwane bereik. Verblyf is beskikbaar in 4...

Vanaf
R777
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Burgersfort, Limpopo

Bonamanzi Guest House is aan die oewer van die Steelpoortrivier, tussen Steelpoort en Burgersfort, in die Steelpoort Vallei geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek uit die stadslewe. D...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Lodge in Burgersfort, Limpopo

Steelpoort River Lodge is geleë in die dorpie Steelpoort in Limpopo. By hierdie lodge vind besoekers nie net die stilte en vrede van die bosveld nie, maar ook wonderskone uitsigte en die suisende klank van 'n rivie...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Burgersfort, Limpopo

Hadassa is 'n gastehuis in privaatbesit deur die eienaars. Dit is in die middel van Burgersfort, omtrent 1 km van die middedorp af, en 3 km van die Tubatse Mall af. Die huis het 8 gerieflike slaapkamers, elk met '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Burgersfort, Limpopo

Khadimas Lodge bied gerieflike akkommodasie vir langtermyn- of korttermynverblyf. Burgersfort is naby aan die grens tussen Limpopo en Mpumalanga geleë en is die perfekte oornagplek. Daar is dubbel- of 2 enkelbedka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Burgersfort, Limpopo

Burgersfort Gastehuis bied gerieflik gemeubileerde kamers in Burgersfort. Dié gastehuis het 7 kamers met slaapplek vir 1 tot 20 gaste. Daar is 2 kamers wat elk 'n enkelbed het. Die een is in die hoofhuis en het '...

Vanaf
R863
per nag (plek vir 2)
B&B in Burgersfort, Limpopo

Gracious Lodge Events and Conference bied B&B-verblyf en is in Burgersfort geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die omgewing se besienswaardighede verken kan word. Verblyf by Gracious Lodge Events and...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
Lodge in Steelpoort, Limpopo

Die woord "Lapeng" beteken "tuiste" in Noord-Sotho en dit is die strewe van die bestuur en personeel van Lapeng Guest Lodge om hierdie naam gestand te doen. Die lodge word omring deur gronde wat pragtig in stand g...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Platorand, Limpopo

Lepêllê Lodge is in die hartjie van Mpumalanga geleë en gaste word genooi om te ontspan met die ritme van die Spekboomrivier soos dit teen die klippe afloop en deur die majestueuse landskap kronkel. Lepêllê bet...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Lodge in Platorand, Mpumalanga

Valencia Country Lodge, geleë net buite Burgersfort sowat 20 km op die R37 na Lydenburg. Die lodge word omring deur sitrus bome en natuur en bied die beste ontspanning om nie deur dorpe en stede se graas gesteur te...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 731 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za