Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Woordfees besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Woordfees.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woordfees akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Woordfees

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

4 on Simonsplein is 'n moderne ateljeewoonstel met slaapplek vir 2 in Stellenbosch. Dié oopplan-woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Di...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Parfait at Village Museum is 'n selfsorgwoonstel in die historiese kern van Stellenbosch. Oom Samie se Winkel is 700 m vanaf die woonstel en is naby restaurante, kuriowinkels, museums en kunsgalerye. Dié woonstel ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Parfait at Ryneveld Street is 'n selfsorg-ateljee in die historiese middedorp van Stellenbosch. Oom Samie se Winkel is 700 m ver en die eenheid is net 'n paar treë vanaf restaurante, kuriowinkels, museums en kunsga...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Koetsiershuis is 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel in Stellenbosch en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of ouers wat hul kinders besoek. Die oopplan-woonstel is op die eerste verdieping en word bereik vi...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Luxury Andringa Walk Apartment 21 is in Stellenbosch en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ook 500 m vanaf Universiteit ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Luxury Andringa Walk Apartment 22 is in Stellenbosch en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is 500 m van Stellenbosch...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Luxury Andringa Walk Apartment 232 is in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers of 'n paartjie wat met vakansie is. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardi...

Vanaf
R1 699
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Apartment Claudia bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kleurvolle 2-slaapkamerwoonstel in die middel van Stellenbosch wat na die Stellenbosch Universiteit Botaniese Tuin front. Die woonstel is smaakvol versier, i...

Vanaf
R829
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Eendracht Apartments dateer uit 1928 en is pragtig gerestoureer om sy oorspronklike Art Deco-styl te weerspieël. 2 van die semi-selfsorgeenhede het hul eie sitkamers. Daar is 3 eenhede. Die eerste eenheid het 2 sl...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 100
R2 170
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Tuishuisie is ‘n ruim wonstel in Stellenbosch, in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dié eenheid beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke kamer het ‘n dubbelbed en daar is slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5709 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za