Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Wynberg Girls' High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Wynberg Girls' High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wynberg Girls' High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Wynberg Girls' High School

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Hillingdale on Alexandra bied pragtige selfsorgkothuise in die boonste deel van Wynberg in Kaapstad. Daar is 3 kothuise wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kothuis het 'n oopplan-ontwerp met basiese opwarmgeri...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

Dié 4-ster-verblyf is lank nie meer 'n goed bewaarde geheim in die groot, pragtige area in die hartjie van die boomryke suidelike voorstede van Kaapstad nie. Chambery bied luukse verblyf in 2 pragtig ingerigte kot...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Mortimer House is in Chelsea Village, Wynberg geleë. Chelsea Village is ongeveer 15 minute van die middestad af en is deel van die boomryke Kaapse Suidelike Voorstede. Hierdie elegant versierde huis het 3 slaapkam...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Long Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Wynberg in 'n magiese en versteekte tuin. Dié verblyf is ideaal geleë om die bekoorlike Kirstenbosch en Constantia-wynplase te besoek, asook toeriste...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kenilworth, Wes-Kaap

Valley Heights Guest House is in 'n rustige, veilige en lowerryke Upper Kenilworth, in Kaapstad se Suidelike Voorstede geleë. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers, paartjies, vakansiegangers, enkelreisigers, pa...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenilworth, Wes-Kaap

Oak House bied 'n gastekamer met 'n aparte ingang wat vas is aan die eienaar se hoofhuis. Dit is in 'n rustige en lowerryke voorstad, Upper Kenilworth en is geskik vir sake- en vakansiereisigers. Hierdie kamer is p...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

Hierdie Kaapse kothuis is in die laat 1800's gebou en is elegant gerestoureer tot sy eertydse glorie. Die kothuis is in Kenilworth, in die hartjie van Kaapstad, 2 minute se ry van die Kenilworth-renbaan af en 5 minu...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 750
R1 575
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

Pine Place is 'n selfsorgwoonstel in die modieuse woonbuurt Kenilworth. Dit is ideaal geleë naby restaurante, kroeë, parke, Kaapstad se vernaamste winkelsentrum, privaat klinieke en 'n gimnasium. Die woonstel is i...

Vanaf
R2 965
per nag, vir 2 mense
Hotel in Claremont, Wes-Kaap

The Andros Boutique Hotel is 'n Kaap-Hollandse woning, gebou in 1908 en ontwerp deur Sir Herbet Baker. Die huis is in groot, gevestigde parkagtige tuine in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad se pragtige sui...

Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

1 Cricklewood Place is 'n moderne huis in die hartjie van Kaapstad se Suidelike Voorstede. Die huis is in Claremont na aan die meeste geriewe geleë en bied gemaklike slaapplek vir 8 mense. Dit is 'n veilige vakansi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5187 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za