Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Zamokuhle Private Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Zamokuhle Private Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zamokuhle Private Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Zamokuhle Private Hospital

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tembisa, Johannesburg

The View Gastehuis is 20 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en ook halfpad tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Ons is naby Tembisa-hospitaal en hoofsnelweë wat maklike toegang bied tot al die plaas...

10% af Aanbod!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Olifantsfontein, Gauteng

Palesa Gastehuis is strategies geplaas in Clayville-Oos in Olifantsfontein, net 20 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons uitstekende ligging bied maklike toegang tot alle hoofweë, asook sake- en verma...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kemptonpark, Birchleigh North

Bella Moon B&B is in die Birchleigh-buurt in Kemptonpark, 15 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die B&B se ligging bied toegang tot die hoofweë en is halfpad tussen Johannesburg en Pretoria. Die B&B bie...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Kemptonpark, Birchleigh North

JJ's bied oornagverblyf in Kempton Park. Die groot dorp is die tuiste van winkelsentrums, Emperor's Palace met sy teaters en restaurante, en die besigste lughawe in Afrika. Dit is 'n uitstekende keuse vir sake-reisi...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glen Austin, Midrand

Maggi May Gastehuis is in die hartjie van Midrand geleë. Dit is stil en rustig op ons kleinhoewe. Ons gastehuis het 6 kamers met en-suite badkamers. Daar is een gemeenskaplike kombuisie met toebehore vir selfsorg-d...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Glen Austin, Midrand

Belvedere Estate Luxury Guest Lodge is 'n lieflike gastehuis waarvan die ontwerp aan dié van 'n Italiaanse dorpie herinner. Die lodge is in 'n tuin van sowat 'n hektaar in Midrand, Gauteng geleë. Belvedere Estate,...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gauteng, Olifantsfontein

Ons plaas, Elandsfontein, is ongeveer 18 km (25 minute se ry) van Pretoria af. Dit is omtrent 25 km van Johannesburg af (45 minute se ry) en 25 minute se ry van die Jan Smuts Internasionale Lughawe af. Ons boer met ...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Austin, Midrand

Big Tree B&B en Gastehuis is in Midrand, halfpad tussen Johannesburg en Pretoria, geleë. Big Tree het 'n tennisbaan en 'n swembad wat gaste kan benut. Die kamers by Big Tree is ruim en persoonlik en elkeen volgens...

Vanaf
R1 208
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Austin, Midrand

The Orchards Executive Accommodation is 'n moderne, luukse gastehuis in Glen Austin in Midrand. Die sentrale ligging tussen Johannesburg en Pretoria met maklike toegang tot die snelweë, maak dit die ideale basis vi...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Birchleigh, Johannesburg

Koedoe Guest House bied gerieflike verblyf in die Birchleigh-buurt in Kempton Park, 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié gastehuis bied toegang tot hoofweë en is ideaal geleë tussen Johannesburg en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2437 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za