@ 93 Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Siyayi-rylaan 93, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ 93 Accommodation is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom en is in Mtunzini geleë. Dis 'n kusdorpie langs in KwaZulu-Natal, ongeveer 140 km noord van Durban af. Alhoewel die eenheid deel van 'n privaat woning is, is dit op 'n laer vlak en het 'n privaat ingang.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer. Daar is 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n dubbelstort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en het 'n tweeplaatstoof, mini-oond, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Gratis tee en koffie word voorsien. Die sitkamer het 'n eetarea vir 2, gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Daar is ook gratis WiFi. Die sitkamer lei na 'n privaat houtdek met stoepmeubels en 'n klein braai. Die eenheid word slegs op Maandae, Woensdae en Vrydae skoongemaak, openbare vakansiedae uitgesluit.
Die swembaddek en kroeg-area is op dieselfde vlak as die hoofwoning. Gaste is welkom om die swembad te gebruik en die uitsig te geniet. Daar is 'n volledige gimnasium op die perseel en toegang moet voor die tyd met die eienaar gereël word. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar.
Cheryl en Roger, die eienaars van @ 93 Accommodation woon op die eiendom en verwelkom alle gaste. Hulle is beskikbaar vir enige navrae, maar respekteer gaste se privaatheid.
Slaapplek
’n Bespreking by @ 93 Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 6
Ligging
- Siyayi-rylaan 93, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Gaste dink @ 93 Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mtunzini Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Siyayi-rylaan 93, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18