Parys Akkommodasie by À la Maison Boutique Guesthouse | LekkeSlaap
+80

À la Maison Boutique Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rose
Slegs die kamer
Magnolia Kamer
Slegs die kamer
Lily Kamer
Slegs die kamer
Lavender
Slegs die kamer
Tessera
Slegs die kamer
Belasting en Ekstras

À la Maison Boutique Guesthouse voorsien kamergeskenke vir spesiale geleenthede, ontbyt ook vir spesiale geleenthede, en ons kan verskeie aktiwiteite reël. Dit moet alles voor die tyd gereël word.

À la Maison Boutique Guesthouse voorsien skoon water en het 'n kragopwekker indien die krag af gaan.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Geen terugbetalings vir enige kansellasies.
À la Maison Boutique Guesthouse sal die bespreking skuif afhangende van beskikbaarheid en dis vir 12 maande na die eerste bespreking geldig. Bepalings en voorwaardes geld.

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisstraat 7, Parys, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWMqcXKFVQWmB05w1NCqWuQL15t0Xhv95PKhyIltC2vSKqzgPEi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 7 Kruis Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.899194722222 27.453033333333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za